Return to search

Perceptions and experiences of a multicultural peri operative nursing team in a middle Eastern hospital

Thesis (MCur)--Stellenbosch University, 2012. / ENGLISH ABSTRACT: The researcher has identified in her place of work that the multicultural views and
work experience of the staff negatively impacts on optimal team coherence and
patient care. Given the pivotal role that teamwork plays in an OR, it is required of the
peri-operative (PO) nurses working in a Middle Eastern hospital, to develop a high
cultural sensitivity and awareness of each other's values. The goal of the study
through the hermeneutic inquiry was to identify the PO participants’ meanings of their
perceptions and experiences within a multicultural workforce in the OR environment.
A phenomenological interpretative research design was used to illuminate the
phenomenon of team coherence and to answer the question, “What are the
perceptions and experiences of a multicultural PO nursing team in a Middle Eastern
hospital.” A purposive sample of n=13 was drawn from a population of 107 PO
nurses. A semi-structured interview guide was designed and validated before data
collection. Ethical approval and permission to conduct the research was obtained
from the Ethics Committee at the Faculty of Health Sciences, University of
Stellenbosch and the Institutional Review Board of the Hospital.
The data that emerged from the data analysis was coded and categorized into
themes and constitute patterns. The four patterns were multiculturalism within PO
nurse teams contributes to complex group dynamics; the pervasive influence of the
medical model and power struggle on group cohesion; dominance renders the PO
nurses powerless; and empowerment is the panacea to improving team
communication. The researcher compiled a written account of the interpretations that
emerged from the data analysis and verified it with an external research reviewer. In,
addition, member checking was done on two (2) of the participants from the
individual interviews to validate the transcribed data.
The Conceptual Theoretical Framework of Habermas on Critical Social Theory and
Freire’s model of Oppressed Group Behavior supports the findings of the study. The
findings suggest that cultural values clarification should change the behavior of the
PO nurses and team building activities should enhance group cohesion. Policies on
disruptive behavior will create an awareness to illuminate fear and reiterate selfworth.
However, empowerment through education, reflection in action and active
communication was to liberate powerless PO nurses in a multicultural environment.
The pervasive influence of the medical model can be overcome with strong
leadership. Furthermore, culturally sensitive leadership might be essential to sustain
a supportive and growth producing culture. Further research is recommended. / AFRIKAANSE OPSOMMING: In die navorsers' werksarea het sy geindentifiseer dat die multikultirele uitkyk en
werkservaring van die personeel optimale span koheise en pasientsorg negatief beinvloed.
Gegee die deurslaggewende rol wat spanwerk in die operasiesaal speel, word dit van die
teater verpleegkundiges in n hospitaal in die Midde Ooste verwag om n hoe kulturele
sensitiwiteit te kweek. Die doel van die studie, deur hermeneutiese navraag, was om die
persepsies en ervaringe van multikulturele PO verpleegkundiges in die operasiesaal te
identifiseer.
n Kwalitatiewe benadering met n fenomenologiese interpreterende navorsingsonderwerp was
toegepas om die fenomenoom van span kohesie te illumineer deur die vraag te beantwoord,
" Wat is die persepsies en ervaringe van 'n multikulturele PO verpleegspan in a hospitaal in
die Midde Ooste". n Doelbewuste steekproef van n=13 is geneem vanuit n totale bevolking
van 107 teater verpleegkundiges. n Semi-gestruktureerde onderhoudsgids was ontwerp en
geldig verklaarg voor die insameling van data. Etiese goedkeuring vir die studie was verkry
van die Etiese Komitee van die Fakultiet van Gesondheidswetenskappe, Stellenbosch
Universiteit. Goedkeuring om die navorsing te doen, was verkry van die IRB, en toestemming
was op skrif geplaas.
Die data wat voortspruit uit die analise, was geenkodeer en gekategoriseer in temas en
omvattende patrone. Die vier (4) pattrone was, multikulturalisme dra by tot komplekse groep
dinamika te midde van die teater verpleegkundiges; die persewerende invloed van die
mediese model en onderlinge struweling op groeps kohesie; dominering veroorsaak weerlose
teater verpleegkundiges; en bemagtiging is die redding om komminuksie in die span te
bewerkstellig. Die navorser het n geskrewe verslag saamgestel van die weergawe van die
data analise en is deur n eksterne navorsingskundige geverifieer. Bykomend is kontrole van
lede van twee (2) van die deelnemers vanuit die individuele onderhoude gedoen, om die
getransskribeerde data se geldigheid te verklaar.
Die Konseptuele Teoretiese Raamwerk van Habermas se Kritiese Sosiale Teorie en Freire se
model van onderdrukte groeps gedrag het die bevinding van hierdie studie gerigsteun. Die
bevindinge beveel aan dat kulturele waarde uitklaring gedrag sal verander, en spanbou
aktiwiteite groeps kohesie sal bewerkstellig. Die opstel van beleide wat ontwrigte gedrag
identifiseer om sodoende 'n bewustheid te kweek wat vrees verminder en selfwaardigheid
herstel. Bemagtiging, deur onderrig, refleksie in aksie en aktiewe kommunikasie was as
sleutel elemente aangewys om weerlose PO verpleegkunidiges werksaam in die
multikulturele omgewing, te bevry. Die aanhoudende invloed van die mediese model kan
oorkom word deur sterk leierskap. Voorts mag kulturele sensitiewe leierskap essentiel wees
om n ondersteunende, produserende en groeiende kultueer te bewerkstellig. Verdere
navorsing word aanbeveel.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/20208
Date03 1900
CreatorsNortje, Louise
ContributorsCohen, M. A., Stellenbosch University. Faculty of Health Sciences. Dept. of Interdisciplinary Health Science. Nursing Science.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Format110 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0029 seconds