Return to search

Nie-patologiese ontoerekeningsvatbaarheid as verweer in die Suid-Afrikaanse strafreg

Text in Afrikaans / Die verweer van nie-patologiese ontoerekeningsvatbaarheid in die Suid-Afrikaanse strafreg word
bespreek. Hierdie verweer is van onlangse oorsprong en verskil van die verwere van
ontoerekeningsvatbaarheid as gevolg van jeugdigheid en geestesongesteldheid soos in artikel 78(1)
van die Strafproseswet 51 van 1977 uiteengesit word.
Die verweer van nie-patologiese ontoerekeningsvatbaarheid dek gevalle waar dit deur faktore soos
emosionele spanning veroorsaak is. Hierdie verweer staan ook as die algemene ontoerekeningsvatbaarheidsverweer
bekend.
In 'n aantal beslissings, soos onder andere, S v Arnold 1985 (3) SA 256 (C); S v Campher 1987 (1)
SA 940 (A) en S v Chretien 1981 (1) SA 1097 (A), word die gevolgtrekking gemaak dat die verweer
van nie-patologiese ontoerekeningsvatbaarheid wei in die Suid-Afrikaanse strafreg bestaansreg het.
Ten einde met 'n verweer van nie-patologiese ontoerekeningsvatbaarheid te slaag, is die blote ipse
dixit van die beskuldigde onvoldoende. 'n Behoorlike grondslag vir die verweer moet gele word. Die
bewyslas in die geval van 'n verweer van nie-patologiese ontoerekeningsvatbaarheid word bespreek. / The defence of non-pathological criminal incapacity in the South African criminal law is discussed.
It is a relatively new defence and should be distinguished from the defences such as youth and mental
illness set out in section 78(1) of the Criminal Procedure Act 51 of 1977.
This defence covers cases in which criminal capacity is excluded by factors such as intoxication and
emotional stress. It is also known as a general defence of criminal incapacity.
In a number of cases, inter alia in S v Arnold 1985(3) SA 256 (C); S v Campher 1987 (1) SA 940 (A)
and S v Chretien 1981 (1) SA 1 097 (A) the conclusion is reached that the defence, non-pathological
criminal incapacity, does have a right of existence in the South African criminal law.
In order to successfully raise the defence on non-pathological criminal incapacity, the mere ipse dixit
of the accused is insufficient. A proper foundation for the defence must be laid. The onus of proof
is discussed. / Criminal & Procedural Law / LL. M.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/16265
Date06 1900
CreatorsVan der Merwe, Frederik Wilhelm
ContributorsSnyman, C. R.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (iv, 48 leaves)

Page generated in 0.0021 seconds