Return to search

Fasilitering van krities reflektiewe leer in verpleegonderwys

Text in Afrikaans / The purpose of this research was to draw up guidelines for nursing tutors on the facilitation of critical reflective learning in student nurses within the context of nursing education. The research question was stated as follows: What guidelines does the nursing tutor need to facilitate critical reflective learning in student nurses?

The research design was qualitative, contextual, explorative and descriptive of nature. Ten nursing tutors were selected for participation on the basis of their expertise and experience. Data collection was in the form of written narratives. The data was analysed according to the eight-step method of Tesch (1990) in Cresswell (1994:155). An independent coder was involved in the judgement and interpretation of data. The research guidelines were derived from the research findings. These guidelines are applicable directly to nursing education and indirectly to the nursing practice, therefore it contributes to the scientific body of nursing knowledge. / Die doel van hierdie navorsing was die beskrywing van riglyne vir verpleegdosente om krities reflektiewe leer by verpleegstudente te fasiliteer binne 'n verpleegonderwys konteks. Die navorsingsvraag is soos volg gestel: Walter riglyne benodig die verpleegdosent om krities reflektiewe leer by verpleegstudente te fasiliteer? Die navorsingsontwerp was kwalitatief, kontekstueel, verkennend en beskrywend van aard. Tien verpleegdosente is geselekteer vir deelname op grond van hulle kundigheid en ervaring. Geskrewe narratiewe is gebruik om data in te sa mel. Die data is geanaliseer volgensdieagt-stap metodevan Tesch (1990) in Cresswell (1994:155). 'n Onafhanklike kodeerder was betrokke by die beoordeling en interpretasie van data. Die navorsingsriglyne is afgelei vanuit die navorsingsbevindinge en lewer 'n bydrae tot die wetenskaplike verpleegkennisbasis deurdat dit direkte toepassing vind in verpleegonderwys en indirek in die verpleegpraktyk. / Health Studies / M.A. (Verpleegonderwys)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/1544
Date30 June 2002
CreatorsVan Kleef, Heidi
ContributorsDu Toit, Helena Susanna, Potgieter, E. (Eugéne), Mrs.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageEnglish
TypeDissertation
Format1 online resource (xiii, 169 leaves)

Page generated in 0.0064 seconds