Return to search

Fibromyalgia : association between specific psychological variables and functional status

Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2005. / ENGLISH ABSTRACT: This study investigated the association between functional status in fibromyalgia patients and
helplessness, self-efficacy, social support and cognitive appraisal. Patients' assessments of their
pain and global severity of illness (as rated on a visual analog scale) as well as a physician's
rating of global severity, tended to correlate with helplessness and pain-related self-statements.
Patients' perceived change in difficulty and satisfaction regarding activities of daily living
(measured by means of the Modified Health Assessment Questionnaire) correlated negatively
with self-efficacy beliefs and relationship strain, while patients' subjective assessment of their
global improvement was related to self-efficacy. The objective rating by a physician of tender
points correlated with catastrophizing self-statements and opportunity for confiding. / AFRIKAANSE OPSOMMING: In hierdie studie is die verband tussen die funksionele status van pasiƫnte met fibromialgie en die
belewing van hulpeloosheid, selfdoeltreffendheid, sosiale ondersteuning en bepaalde kognisies
ondersoek. Pasiƫnte se beoordeling van hulle ervaring van pyn en die globale ems van hulle
siekte (soos beoordeel met behulp van 'n visuele analoogskaal), asook die geneesheer se
beoordeling van die ems van hulle siekte, het met hulpeloosheid en pynverwante kognisies
gekorreleer. Hulle waarneming van die verandering in die uitvoerbaarheid van, en hulle
tevredenheid met hulle daaglikse aktiwiteite (gemeet met die Modified Health Assessment
Questionnaire) het negatief verband gehou met selfdoeltreffendheid en verhoudingstremmings,
terwyl hulle globale beoordeling van die verbetering in hulle siekte met selfdoeltreffendheid
gekorreleer het. Die objektiewe assessering deur 'n geneesheer van sensitiewe liggaamsareas het
verband getoon met disfunksionele kognisies (katastrofering) en vertroue in ander.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/70212
Date12 1900
CreatorsDu Plessis, Marilize
ContributorsMoller, A. T., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Psychology.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Format34 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0081 seconds