Return to search

Assessing the nurse's knowledge and opinions regarding the management of persons with physical disabilities in two healthcare settings in Kimberley

Thesis (MCur)- -University of Stellenbosch, 2011 / ENGLISH ABSTRACT: It generally is a problem for persons with disabilities to have barrier free access to buildings,
which is their constitutional right. It is however, not only the physical facility that causes
barriers for persons with disabilities but also the attitudes of the able-bodied persons.
The aim of the study was to explore what opinions the nurses and persons with disabilities
held in two healthcare settings in Kimberley with reference to the nursing care provided to
persons with disabilities.
To the researcher, it was important to gather the opinions of the nursing staff on how they
saw persons with disabilities, but also to hear what they thought the problem areas in caring
for persons with disabilities were. On the other hand, it was equally important to understand
the persons with disabilities’ perceptions of the hospitals, nursing and what they saw as
solutions to the problems.
The objectives of the study were:
• To determine what the opinions and knowledge of nurses working in two healthcare
services in Kimberley are regarding the nursing management of persons with
disabilities.
• To determine what the opinions of persons with disabilities are in healthcare settings
in Kimberley, with reference to the nursing care provided for persons with disabilities.
Data was collected in two phases namely Phase 1 amongst the nursing staff in the private
and state hospital in Kimberley and Phase 2 amongst the persons with disabilities. A list of
staff members which was obtained from the Human Resource office in both the private and
state hospitals were sent to the statistician Prof Kidd and who prepared a randomised list
which was used for the participants in the study. The same process was followed when a list
of all the people who are members of the Association for Persons with Disabilities (APD) and
with the help of the statistician a randomised list was compiled from which the participants in
the study were chosen.
The design of this research is an explorative, descriptive non-experimental study with a
quantitative approach, utilizing a structured questionnaire with closed and open ended
questions. In this study it was found that the nursing staff was aware of the problems and barriers
persons with disabilities encounter. The nurses, however, were aware of their own shortcomings.
For example, the nurses identified the lack of training to equip them to assist the
persons with disabilities during nursing care, while persons with disabilities also saw this as
a problem. By addressing this shortcoming, nurses would be able to provide more holistic
care.
Recommendations were made based on the findings regarding the facility, perceptions,
caregivers, procedures, doctors and the training of the nurses. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Om toegang te hê tot geboue wat hulle grondwetlike reg is, is vir die meeste mense met
gestremdhede ‘n voortdurende stryd. Dit is egter dikwels nie net die fisiese ontoeganklikheid
van die geboue wat dit vir die persone met gestremdhede onmoontlik maak
om ‘n normale lewe te lei nie, maar die houding van verpleegpersoneel wat dikwels meer
ontoeganklik is as die toegang tot die geboue.
Die doel van die studie was om te bepaal wat die opinies die verpleegpersoneel sowel as
persone met gestremdhede het ivm gesondheidsorg in die privaat en staatshospitale in
Kimberley
Dit was vir die navorser belangrik om te bepaal hoe die verpleegpersoneel mense met
gestremdhede sien, maar ook om hulle opinies te hoor ivm die probleme wat hulle ondervind
sowel as moontlike oplossings daarvoor. Aan die ander kant wou die navorser ook weet wat
die opinie van mense met gestremdhede is van die hospitale wat hulle besoek.
Doelwitte van die studie was:
• Om die kennis van verpleegpersoneel in die staat sowel as privaathospitale te bepaal
ivm die versorging van persone met gestremdhede..
• .Om die opinies van persone met gestremdhede te bepaal tov die verpleegsorg in die
staat sowel as privaathospitale in Kimbelrey.
Data is in twee fases versamel. In Fase 1 was die verpleegpersoneel in beide die staat
sowel as die privaathospitaal ingesluit en in Fase 2 was die deelname van die persone met
gestremdhede verkry.
Nadat ‘n personeellys van die Menlike hullpbronafdeling van beide hospitale verkry is, is dit
aan die statistikus, Prof Kidd gestuur is vir steekproefneming. .Die persone met
gestremdhede is genader nadat ‘n lys van die Assosiasie vir persone met gestremdheide
(APD) verkry is. Die lys is deur die statistikus herrangskik,en die personeel en persone met
gestremdhede is gevra om deel te neem aan die studie na aanleiding van die orde op die
lys, nadat hulle ingligting ontvang het en toestemming geteken het vir deelname aan die
studie. Die studie is eksploratief, beskrywend en nie-eksperimenteel van aard met ‘n kwantitatiewe
benadering. Gestruktureerde vraelyse wat oop en geslote –einde vrae bevat het, is gebruik..
In die studie is bevind dat die verpleegpersoneel bewus was van die leemtes in die
versorging van persone met gestremdhede. Een van die leemtes wat geïdentifiseer is, was
dat verpleegsters nie formele opleiding ontvang in die versorging van persone met
gestremdhede nie. Die persone met gestremdhede het ook hierdie leemte identifiseer. Deur
hierdie leemte aan te spreek behoort verpleegpersoneel ‘n meer holistiese versorging aan
persone met gestremdhede te lewer.
Aanbevelings wat gemaak is, is gebasseer op die bevindinge in die studie en sluit in:
fasiliteitt, persepsies, versorgers, prosedures, dokters en die opleiding van verpleegsters.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/6566
Date03 1900
CreatorsSnyman, Johanna Hendrina
ContributorsDamons, A., University of Stellenbosch. Faculty of Health Sciences. Dept. of Interdisciplinary Health Sciences. Nursing Science.
PublisherStellenbosch : University of Stellenbosch
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Format192 p. : ill.
RightsUniversity of Stellenbosch

Page generated in 0.0018 seconds