Return to search

Konsep volksmoeder soos dit in die Afrikaanse drama neerslag vind

The central problem in this dissertation entails how the concept volksmoeder (mother of the nation) gradually developed to secure a place in the Afrikaans drama. Chapter 1 determines the hypothesis of this dissertation. Chapter 2 focusses on the volksmoeder characteristics. The conclusion reached in Chapter 2 is that Maria in Langenhoven’s Die vrou van Suid-Afrika (1918) reveals similarities and contrasts with female characters in Dutch plays. Chapter 3 ascertains that characteristics of female personages as mothers of the nation determine their positions in patriarch/volksmoeder relationships in W.A. de Klerk’s Die jaar van die vuur-os (1952). Different types of volksmoeder appear in the above-mentioned farm play and in H.A. Fagan’s Ousus (1934). Chapters 4 and 5 identify how the present day volksmoeder in recent plaasdramas such as Deon Opperman’s Donkerland (1996), André P. Brink’s Die jogger (1997), Ek, Anna van Wyk (1986) and Die koggelaar (1988) by Pieter Fourie, indicate a further development in the concepts patriarch and volksmoeder. In the latter’s Koggelmanderman (2003) the man and woman are removed from the idea of gender. / Die sentrale probleem in die verhandeling behels hoe die konsep
volksmoeder met verloop van tyd in die Afrikaanse drama neerslag gevind
het. Hoofstuk 1 bepaal die hipoteses van die verhandeling. Hoofstuk 2 fokus
op die kenmerke van die volksmoeder. Die gevolgtrekking in hoofstuk 2 is dat
Maria in Langenhoven se Die vrou van Suid-Afrika (1918) ooreenstem en
kontrasteer met Nederlandse vrouefigure. Hoofstuk 3 stel vas dat vrouefigure
se kenmerke as volksmoeders hul posisie binne die
patriarg/volksmoederverhouding in W.A. de Klerk se Die jaar van die vuur-os
(1952) bepaal. Verskillende soorte volksmoeder -verskyn in bogenoemde
plaasdrama en in H.A. Fagan se Ousus (1934). Hoofstukke 4 en 5
identifiseer hoe hedendaagse volksmoeders in nuwe plaasdramas, soos
Deon Opperman se Donkerland (1996), Andre P. Brink se Die jogger (1997),
Ek, Anna van Wyk (1986) en Die koggelaar (1988) van Pieter Fourie, verder
binne die patriarg/volksmoederverhouding ontwikkel. In laasgenoemde se
Koggelmanderman (2003) beweeg die man en vrou weg van die konsepte
patriarg en volksmoeder. / Afrikaans and Theory of Literature / M.A. (Afrikaans)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/2588
Date07 September 2009
CreatorsJacobs, Martha Christina
ContributorsCoetser, J.L. (Johannes Lodewikus), 1952-
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageother
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (xix, 294 leaves)

Page generated in 0.0023 seconds