The choice of a career is an important decision that a person has to make in his
life. The purpose of this study was to identify factors at play at the time that
learners' have to commit themselves to chosen career paths.
From the literature it became,evident that there exists an interplay between
personal and situational factors. This interplay results in the formation of a
certain identity which is later actualised in a chosen career.
The empirical study revealed that factors like the type of school attended, the
school curriculum the socio-economic location of the school and the availability
of guidance services played an important role in the choice of a career. Family
factors and other factors such as prestige and remuneration were also
influential. It appeared however that the level of a learner's career maturity
would be a major factor influencing career identity formation, choice and
subsequent satisfaction. / Summaries in English and Afrikaans / Een van die belangrike besluite wat In mens moet maak in sy lewe is die van In
beroepskeuse. Die doel van hierdie ondersoek was om die faktore te identifiseer
wat In rol speel gedurende die tyd wanneer leerders hulself verbind tot In
gekose loopbaan.
Uit die literatuur blyk dit dot daar In wisselwerking best a an tussen persoonlikeen
omstandigheidsfaktore. Hierdie wisselwerking lei tot die vorming van In
sekere identiteit wat later verwesenlik word in In gekose beroep.
Die empiriese ondersoek toon dot faktore soos die tipe skool bygewoon, die
kurrikulum, die sosio-ekonomiese ligging van die skool en die beskikbaarheid van
voorligtingsdienste In belangrike rol gespeel het in die keuse van In beroep.
Gesinsfaktore en onder faktore soos aansien en vergoeding het ook 'n rol
gespeel. Dit het veral geblyk dot die vlak van die leerder se
beroepsvolwassenheid In aansienlike faktor was wat beroepsidentiteitsvorming,
keuse en die daaropvolgende beroepsbevrediging, be'invloed het. / Psychology of Education / M.Ed. (guidance and Counselling)
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/17117 |
Date | 11 1900 |
Creators | Kopele, Bonisiwe Unity Carol |
Contributors | Burger, S. |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Detected Language | English |
Page generated in 0.0073 seconds