Return to search

Bestuur van organisatoriese stressors en stres by welsynsorganisasies

Afrikaans text / Die doel van die navorsingstudie was om die voorkoms en hantering van stressors
en stres by welsynsorganisasies in die Boland streek te ondersoek ten einde
aanbevelings aan die Bestuur van welsynsorganisasies te maak met die oog op
voorkoming en vermindering van stres in die werksplek. Vyftien (15)
welsynsorganisasies en agtien (18) maatskaplikewerkbestuurders in die Boland
streek is by die ondersoek betrek. Slegs veertien (14) maatskaplikewerkbestuurders
het aan die ondersoek deelgeneem. Die navorsingsproses is deur kwantitatiewe
navorsing gerig en die navorsinginligting is met behulp van literatuurstudie en ‘n
gestruktureerde vraelys bekom.
Na aanleiding van die empiriese ondersoek is die gevolgtrekking gemaak dat
Maatskaplikewerkbestuurders in die Boland streek werkstres ervaar en dat die
meeste privaat-; en staatswelsynsorganisasies nie oor programme vir die
voorkoming van stres beskik nie. Daar word aanbeveel dat die Bestuur van
welsynsorganisasies die verantwoordelikheid moet neem om stres in die werksplek
te bestuur deur die daarstelling van stres voorkomingstrategieë. / The purpose of this research study was to investigate the occurrence of stressors
and stress in the private-; as well as government welfare organisation in the Boland
region and to make recommendations to the Management of welfare organisations
regarding the prevention and decrease of stress in the workplace. Fifteen (15)
welfare organisations with eighteen (18) social work managers were approached, but
only fourteen (14) participated in the investigation. The research process was
directed by quantitative research and research information being obtained through
literature study and a structured questionnaire.
With reference to the empirical study, it was established that social workers in the
Boland region experience stress in the workplace and most of the welfare
organisations do not have stress prevention programmes available for social work
personnel. It is recommended that the Management of welfare organisations
institute stress management programmes with the focus on management of stress
through stress prevention strategies. / Social Work / M.A. (SS)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/4858
Date January 2011
CreatorsHanekom, Harriet
ContributorsReynolds, Coenraad Christoffel
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageother
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (115 leaves)

Page generated in 0.0025 seconds