Return to search

'n Ondersoek na die bestuur van organisasieklimaat binne 'n multikulturele onderwyspersoneelsamestelling

Text in Afrikaans / The being, nature and importance of organisational climate as well as the role of the educational
manager in this regard is described. A study regarding cultural differences in the South African
milieu was conducted. A pilot study preceded the qualitative, empirical survey for which a
questionnaire was designed. Interviews with principals and staff members of different cultural
groups were conducted at a primary, secondary and tertiary educational institution. The data is
described, analysed and interpreted. Results indicated that a closed organisational climate
prevailed at the majority of educational institutions in South Africa with multi-cultural staff.
Guidelines for the appointment, training and development of educational managers are given. It is
recommended that applicants for educational manager posts are to be selected according to
psychometric tests. Current educational managers should be trained with reference to the creation
of organisational climate. Management principles, management style, leadership and cultural
sensitivity should be addressed. / Na aanleiding van 'n literatuurstudie is die wese, aard en belangrikheid van organisasieklimaat
asook die rol van die onderwysbestuurder in die verband beskryf. 'n Literatuurstudie in verband
met kultuurverskille in die Suid-Afrikaanse milieu is onderneem. 'n Loodsstudie is gedoen. 'n
Vraelys is antwerp vir 'n kwalitatiewe, empiriese ondersoek. Onderhoude is by 'n primere,
sekondere en tersiere onderwysinstansie met drie hoofde en elf personeellede van verskillende
kultuurgroepe gevoer. Die data is beskryf, geanaliseer en gei"nterpreteer. Daar is gevind dat 'n
geslote organisasieklimaat by die meerderheid onderwysinstansies in Suid-Afrika met
multikulturele personele heers. Riglyne is verskaf vir die aanstelling, opleiding en
ontwikkeling van onderwysbestuurders. Daar word aanbeveel dat aansoekers vir
onderwysbestuursposte na aanleiding van psigometriese toetsing gekeur word. Huidige
onderwysbestuurders meet indiensopleiding en ontwikkelingsgeleenthede ontvang ten
opsigtevanorganisasieklimaatskepping metverwysingnabestuursbeginsels, bestuurstyl, leierskap en
kultuursensitiwiteit om hulle toe te rus vir hulle moeilike taak. / Educational Leadership and Management / M. Ed. (Onderwysbestuur)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/16076
Date01 1900
CreatorsSmuts, Elizabeth Magdalena
ContributorsVan Schalkwyk, O. J. (Ockert Johannes), Van der Linde, Cornelia Helena
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (192 leaves)

Page generated in 0.0027 seconds