Thesis (MSc)--Stellenbosch University, 2000. / Full text to be digitised and attached to bibliographic record. / ENGLISH ABSTRACT: The cultivation of citrus in the Vaalharts region is a fairly recent
development. With the introduction of this crop, an insect pest
complex has also developed in this region. The presence of these
pests was studied in eleven orchards, planted with three citrus cultivars
and of varying ages, distributed in the 300 square kilometer cultivation
area. Each orchard was inspected for the presence of pests by making
use of two weekly sampling techniques.
Ten of the most important insect pests of citrus in the Vaalharts
region are briefly described by refering to their general appearance, life
cycles, feeding and pest status and economic threshold. For every
pest various control options, including operational systems, crop
cultivation, biological and chemical control, are discussed and, where
applicable, illustrated by means of graphic presentations. The seasonal
presence of the cirtrus pests in the Vaalharts region is tabulated and
discussed individually. With these details as background, an insect
pest management programme for citrus in the Vaalharts region is
compiled. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die verbouing van sitrus in die Vaalhartsgebied is 'n redelik
onlangse ontwikkeling. Gepaard met die nuwe gewas het daar ook
'n insekplaagkompleks in die gebied ontstaan. Die voorkoms van die
plae is in elt .boorde, beplant met drie sitruskultivars en van
verskillende ouderdomme, verspreid in die 300 vierkante kilometer
verbouingsareaal, bestudeer. Elk van die boorde is weekliks ondersoek
vir die aanwesigheid van plae deur van twee moniteringstegnieke
gebruik te maak.
Die tien belangrikste insekplae van sitrus in die Vaalhartsgebied
word kortliks beskryf deur na hulle algemene voorkoms, lewenssiklus,
voeding en plaagstatus en ekonomiese drempelwaardes asook die
moniteringsmetodes wat gebruik is, te verwys. Vir elke plaag word
beheeropsies, wat operasionele stelsels, gewasverbouing, bloloqlese en
chemiese beheer insluit, bespreek wat, waar toepaslik, aan die hand
van grafiese voorstellings gemustreer word. Die seisoenale
aanwesigheid van die sitrusplae word in 'n tabel aangedui en
individueel bespreek. Met die gegewens as agtergrond is 'n
insekplaagbestuurprogram vir sitrus in die Vaalhartsgebied opgestel.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/51706 |
Date | 03 1900 |
Creators | Mathewson, Johanna |
Contributors | Geertsema, H., Stellenbosch University. Faculty of AgriScience. Dept. of Conservation Ecology and Entomology. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | af_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 87 pages : illustrations |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.013 seconds