Return to search

Analysis of the efficiency of the transport logistics supply chain with specific reference to liner shipping in South Africa

Study project (MPhil)--University of Stellenbosch, 2000. / ENGLISH ABSTRACT: Liner shipping supplies a frequent scheduled transport service between designated ports
to meet the needs of importers and exporters. Those needs are becoming more specific
as a result of increasing competition attributable to globalisation of trade while
importers and exporters are requiring more exacting services from the liner operators.
The elements of service which most concern the importers and exporters are obviously
the costs they must bear for the conveyance of the cargo and the time taken for its
delivery. In order to meet the requirements of importers and exporters and at the same
time enable the operators of the services to remain in business in the face of increasing
competition within the industry, liner shipping worldwide is undergoing major changes.
These changes are intended to increase the economies of scale and to extend control of
the liner operators over the landside transport services. A discussion on liner shipping
and current developments is contained in Chapter 3.
Liner shipping plays an indispensable role in the economy of South Africa because
almost 50% by value of South African imports are containerised. That equates to 8% of
South African imports by volume (Moving South Africa: 1998), although it must be
borne in mind that some of the cargo moving through South African ports is ultimately
destined for countries in SADC (Southern African Development Community).
According to Drewry Shipping Consultants, containerised cargo worldwide has been
growing at the rate of about 8% per annum since 1980 and the South African trade has
experienced a similarly high growth.
The actual transport of containers, by sea is only one of the elements in the transport
logistics supply chain (TLSC) between exporters in one country and importers in
another with which liner operators must concern themselves. A conceptual background
explaining the entire TLSC is provided in Chapter 2. In that chapter, the TLSe is
defined and two models are used to identify key elements of the TLSC as well as
interaction between them.
Inefficiencies existing in individual elements of the TLSC as well as suggested solutions
to the underlying problems are discussed in Chapter 4. Emphasis is placed on the need
to use information technology as a vehicle to integrate the individual elements of the
TLSe and as a means of saving costs and time. A discussion of the economic benefits
of an efficient TLSe is contained in Chapter 5, while Chapter 6 includes a discussion on
local and regional developments that have a bearing on the efficiency of the TLSe. The
conclusions of the study together with recommended action are contained in Chapter 7. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Lynvaart bied 'n gereeld geskeduleerde vervoerdiens tussen bepaalde hawens om in die
behoeftes van in- en uitvoerders te voorsien. Weens toenemende mededinging
voortspruitend uit die globalisering van handel, raak hierdie behoeftes egter al hoe
veeleisender, terwyl in- en uitvoerders ook al hoe meer eise begin stel aan die gehalte
van die diens wat deur lynvaartoperateurs gelewer word. Die elemente van hierdie diens
waarby in- en uitvoerders die grootste belang het, is uiteraard die koste en die tyd
verbonde aan vragverskeping. Om aan die vereistes van in- en uitvoerders te voldoen en
dit terselfdertyd vir operateurs moontlik te maak om hul besighede te midde van
toenemende mededinging in die industrie te bly bedryf, is die lynvaartbedryf wereldwyd
besig om groot veranderinge te ondergaan. Hierdie veranderinge is bedoel om
skaalvoordele te verbeter en lynvaartoperateurs se beheer oor vervoerdienste aan land
uit te brei. Lynvaart en huidige ontwikkelinge in die bedryf word in Hoofstuk 3
bepreek.
Lynvaart speel 'n onontbeerlike rol in Suid-Afrika se ekonomie omdat ongeveer 50%
van die waarde van Suid-Afrika se invoere in houers vervoer word. Dit is gelyk aan
8% van Suid-Afrika se invoere per volume (Moving South Africa: 1998), alhoewel daar
ook in gedagte gehou moet word dat 'n gedeelte van die vrag wat deur Suid-Afrikaanse
hawens beweeg, uiteindelik bestem is vir lande in die SAOG (Suider-Afrikaanse
Onwikkelingsgemeenskap). Volgense Drewry Skeepskonsultante, groei die vervoer
van houerverskeping sedert 1980 teen 'n tempo van ongeveer 8% per jaar, en het die
Suid-Afrikaanse handel 'n soortgelyke hoe groeikoers ondervind.
Die werklike verskeping van houers is net een van die elemente in die vervoerlogistiekvoorsieningsketting
(VL VK) tussen uitvoerders in een land en invoerders in 'n ander
land waarmee lynvaartoperateurs rekening moet hou. 'n Konseptuele raamwerk wat die
VLVK in die geheel verduidelik, verskyn in Hoofstuk 2. Die VLVK word ook in hierdie
hoofstuk gedefinieer en twee modelle word gebruik om elemente daarvan asook die
interaksie tussen daardie elemente te identifiseer.
Die ontoereikendheid van individuele elemente van die VLVK asook moontlike
oplossings vir die onderliggende probleme word in Hoofstuk 4 bespreek. Klem word
geplaas op die noodsaaklikheid om informasietegnologie te gebruik om die individuele
elemente van die VLVK te integreer ten einde tyd en koste te bespaar. Die ekonomiese
voordele van 'n doeltreffende VLVK word in Hoofstuk 5 bespreek, terwyl Hoofstuk 6
handel oor plaaslike en streeksonwikkelinge wat die VLVK se doeltreffendheid
beinvloed. Die gevolgtrek

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/51585
Date12 1900
CreatorsQukula, Temba
ContributorsVan Niekerk, H. C., Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Dept. of Logistics .
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format81 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0022 seconds