Return to search

The impact of plant product harvesting on Derre Miombo woodlands, Mozambique / by Maria Cruz.

Thesis (MScFor)--Stellenbosch University, 2002. / ENGLISH ABSTRACT: This study investigates how information on plant products can be used to incorporate
local users into joint forest management planning by developing guidelines for
sustainable collaborative management in Derre miombo woodland in the Zambézia
Province in Mozambique. From the participatory appraisal, it was found that 46
woody miombo species were used in the five villages for at least 29 different
purposes. Five of these species (Brachystegia boehmii, B. spiciformis, Pterocarpus
angolensis, Terminalia sericea and Swartzia madagascariensis) were selected for
analysis because of their multiple uses and the unknown impact of their harvesting on
the future survival of those hardwood trees species.
In order to determine the impact of human resource extraction on the forest and on the
dynamics of tree canopy populations an inventory of woody plants was.carried out for
two categories of forest land-use, namely selective harvesting and fallow land
(approximately 15 years old). This was done for Golombe and Arame villages and for
selective harvesting only for Mphoto village, on 23, I-ha random selected plots in the
woodland adjacent to the three villages.
The population structure of the five species T sericea, S. madagascariensis, P.
angolensis, B. boehmii and B. spiciformis showed different trends in each of the
three villages. Size class distribution of the first tree species gave evidence that the
species were being harvested for building poles.
This study has shown that, through plant species products, miombo contribute to the
livelihoods of the local communities living in Derre woodlands. In this study it was
found that usually more than one species were used for one product as well as most of
the species being trees with multiple uses.
This study has also provided some evidence that P. angolensis and S.
madagascariensis can benefit from shifting cultivation and fire, which encourages
coppice regeneration. More research is required to further validate this evidence. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie ondersoek die moontlikhede wat inligting oor spesifieke plantprodukte
bied, in die betrekking van plaaslike gemeenskappe in die proses van gesamentlike
bosbestuurs- en beplanningspraktyke. Verder word riglyne opgestel aangaande die
volhoubaarheid van die gesamentlike bestuurs- en beplanningspraktyke in die Derre
miombo bosveld, in die Zambézia Provinsie in Mozambique. Inligting verkry vanuit
die deelnemende opname dui aan dat in die vyf nedersettings wat ondersoek is, 46
houtagtige miombo spesies vir ten minste 29 verskillende doeleindes aangewend
word. Vyf van die spesies (Brachystegia boehmii, B. spiciformis, Pterocarpus
angolensis, Terminalia sericea en Swartzia madagascariensis) is geselekteer vir
gebruik in analises as gevolg van hul benutbaarheid deur plaaslike inwoners en die
feit dat minimale inligting beskikbaar is oor die impak van gebruik van die harde hout
spesies op hul volhoubare benutting en voortbestaan.
'n Opname van houtagtige spesies is uitgevoer in areas wat val in een van twee bosgrondgebruiks
kategoriee nl. areas wat selektief geoes en benut word, en braaklande
(ongeveer 15 jaar oud). Dit is gedoen om die impak wat verwydering van
boshulpbronne deur mense op die boomkruin populasies het, vas te stel. Die opname
strategie is gevolg in 23 ha persele, uitgelê in die gebiede wat die Golombe, Arame en
Mphoto nedersettings omring - in die geval van laasgenoemde nedersetting is slegs
die impak van selektiewe benutting ondersoek.
Die populasie struktuur van die vyf studiespesies (T sericea, S. madagascariensis, P.
angolensis, B. boehmii en B. spiciformis) het verkil vir elk van die drie nedersettings
wat ondersoek is. Die verspreiding van grootte klasse vir die eerste spesie, het
aangedui dat die spesie vir gebruik as konstruksie pale geoes word.
Die miombo bosveld plantegroei-tipe dra by tot die lewensonderhoud van plaaslike
gemeenskappe in die vorm van plant produkte, in die Derre omgewing. Daar is
verder gevind dat meer as een spesie dikwels vir dieselfde doel aangewend kan word
en die meeste van die spesies wat benut word is boomagtig met meer as een gebruik.
In die studie is verder aanduidings gevind dat P. angolensis en S. madagascariensis
kan baatvind by grondverbouings praktyke wat gereeld verskuif word en ook brande,
omdat beide praktyke kreupelhout regenerasie stimuleer. Verdere navorsing word
egter benodig om dié bevinding te ondersteun.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/53124
Date12 1900
CreatorsCruz, Maria (Maria Regina Torres)
ContributorsGrundy, I., Milton, S., Stellenbosch University. Faculty of AgriSciences. Dept. of Forest and Wood Science.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format78, [1], 9 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0083 seconds