Thesis (MEng) -- Stellenbosch University, 2014. / ENGLISH ABSTRACT: The lack of adequate housing becomes an increasing concern as the human population increases, which is
not only restricted to Africa, but worldwide. With the world becoming more environmentally aware, the aim
towards more sustainable development has become more essential. This results in alternative building
technologies (ABT’s) being investigated to address the backlog in housing.
This study investigates plastic materials as structural elements in low-income housing to address the housing
backlog in a structurally stable, cost efficient and environmentally sustainable manner. The viable plastic
materials that were identified are FFC (foam-fibre composite) and WPC (wood-plastic composite) as
structural elements and EPS (expanded polystyrene) as a core infill panel.
Material parameters were obtained experimentally which were used in a numerical analysis to validate the
structural stability of a modular WPC housing unit. The experimental work includes a direct compression,
direct tension, compressive creep and a four-point bending test for the WPC. With the sandwich panels a
push-though shear and four-point bending test were done. The compressive strength of the EPS as well as a
relative bond strength of the selected adhesives was also tested. Furthermore, a comparative study was
conducted on the fire performance (fire rating), cost efficiency as well as the environmental sustainability of
three housing units constructed of FFC, WPC and block and mortar, respectively. In terms of structural
stability, a modular plastic housing unit was devised and validated by both experimental work and plastic
material investigations which showed that WPC can be used for load-bearing walling (with EPS as core infill
panel), roofing and flooring systems. From the comparative study, it was found that the fire rating of the block and mortar housing unit met the
requirements of 20 and 30 minutes for the internal and external walls, respectively, prescribed by SANS
10400-T (2011). The fire rating of the block and mortar housing unit was met in terms of integrity, insulation
and stability. The two modular plastic housing units, however, only met the fire rating in terms of integrity
and insulation, but failed to meet the requirements in terms of stability. The approach used to determine the
fire behaviour of a housing unit is not as accurate as the physical fire test, since assumptions are made in
terms of the fire properties. However, the approach gives an indication of the fire performance of a housing
unit. FFC and WPC are laminated with PVC (polyvinyl chloride) which emits hydrochloride acid (HCl), when
burning. Hydrochloride acid is a toxic gas. Thus, according to one of the minimum norms, stipulated by the
NHBRC Home Building Manual and Agrément, an adequate housing unit should not emit harmful gasses.
Although these regulations are not mandatory, in terms of this, WPC and FFC are not viable building
materials for an adequate housing unit, especially when human behaviour and smoke control are considered.
However, this aspect can be improved by adding additives to control, and in some cases prevent, smoke
production.
The comparative study also indicated that the cost efficiency of the FFC housing unit is comparable to that of
the block and mortar design. The modular WPC housing unit has a cost which is substantially greater than
that of the FFC as well as the block and mortar housing units. The modular plastic housing units, FFC as
well as WPC, typically utilise unskilled labour to construct a housing unit, which can lead to the socioeconomic
conditions of a community being improved by means of job creation. Due to the relative ease of
construction of a modular plastic housing unit as well as a construction period of approximately three days,
the demand for housing can be reached at a more rapid pace than by using conventional methods.
In terms of the environmental sustainability, the plastic materials showed less negative environmental
impacts as well as improved energy efficiency compared to the block and mortar unit. / AFRIKKANSE OPSOMMING: Die tekort aan voldoende behuising raak ʼn kommerwekkende probleem in die huidige samelewing soos die
wêreld populasie aan hou toeneem, waar hierdie probleem nie net tot Afrika beperk is nie. Soos die wêreld
meer omgewingsbewus raak, word daar gestrewe na meer volhoubare ontwikkeling in die boubedryf wat
aanleiding gee tot die ontwikkeling van alternatiewe bou tegnologieë (ABT’e) om die behuisingsagterstand
op te los.
Plastiese materiale word ondersoek vir hul gebruik as strukturele elemente in lae-inkomste behuising om die
behuisingsagterstand in ʼn struktureel stabiele-, koste effektiewe- en omgewingsvolhoubare manier op te los.
Geskikte plastiese materiale is geïdentifiseer as SVS (skuim-vesel samestelling) en HPS (hout-plastiek
samestelling) vir gebruik as strukturele elemente en uitgesette polistireen is gebruik as ʼn invul paneel.
Materiële eienskappe was eksperimenteel bepaal, wat in ʼn numeriese analise gebruik was om die strukturele
stabiliteit van ʼn modulêre HPS behuisingseenheid te verifieer. Die eksperimentele werk sluit ʼn direkte druk,
direkte trek, druk kruip en ʼn vier-punt buig toets in, wat uitgevoer is met HPS. Vir die saamgestelde paneel
was daar ʼn druk-deur skuif en ʼn vier-punt buig toets gedoen. ʼn Druk toets met die uitgesette polistireen en ʼn
relatiewe verband sterkte vir die geselekteerde gomme was ook getoets. Verder, is ʼn vergelykende studie
gedoen op die vuur uitvoering (vuurbestand waardering), koste effektiwiteit en die
omgewingsvolhoubaarheid van ʼn SVS-, HPS- en blok-en-mortel behuisingseenheid. ’n Ontwerp is bepaal en
geverifieer deur beide eksperimentele werk en analitiese ondersoeke, wat gewys het dat HPS gebruik kan
word as ʼn lasdraende muurpaneel (met uitgesette polistireen invul), so wel as ʼn dak- en vloer sisteem. Daar is gevind, vanaf die vergelykende studie, dat die vuur uitvoering van die blok-en-mortel
behuisingseenheid voldoen aan die vereiste van 20 en 30 minute onderskeidelik vir die interne en eksterne
mure, soos voorgeskryf deur die SANS 10400-T (2011). Die vuur waardering van die blok-en-mortel
behuisingseenheid het in terme van integriteit, insolasie en stabiliteit voldoen. Die twee modulêre plastiek
behuisingseenhede het erger aan die vuur waardering slegs in trems van integriteit en insolasie voldoen. Hul
het misluk in die voldoening in terme van stabiliteit. Die benadering wat gebruik was om die vuur gedrag
van ʼn behuisingseenheid te bepaal, is nie so akkuraat soos ʼn fisiese vuur toets nie. Dit is omdat vir die
benadering aannames in terme van die vuur eienskappe gemaak is. Die benadering gee egter ʼn indikasie van
die vuur uitvoering van ʼn behuisingseenheid. SVS en HPS is gelamineer met PVC (poliviniel chloried) wat hidrochloried suur (HCl) afgee wanneer dit
brand. Hidrochloried suur is ʼn giftige gas. Volgens een van die minimum norms, gestipuleer deur die
NHBRC Home Building Manual en Agrément, moet ʼn voldoende behuisingseenheid nie giftige gasse afgee
nie. Al is die regulasies nie verpligtend nie, in terme hiervan, is SVS en HPS nie ʼn uitvoerbare boumateriaal
vir ʼn voldoende behuisingseenheid nie, veral wanneer menslike gedrag en rook beheer aangespreek word
nie. Nietemin, die aspek kan verbeter word deur die byvoeging van bymiddels om die rook produsering te
verminder en in sommige omstandighede te voorkom.
Die vergelykende studie het ook gewys, dat die koste effektiwiteit van die SVS-behuisingseenheid
vergelykbaar is met die van ʼn blok-en-mortel behuisingseenheid. Die HPS-behuisingseenheid se koste is
aansienlik hoër as die van SVS-en die blok-en-mortel behuisingseenheid. Die modulêre plastiese, SVS en
HPS, behuisingseenheid maak tipies gebruik van ongeskoolde werkers om die behuisingseenhuid op te rug,
wat tot ʼn verbetering in die sosio-ekonomiese toestande in ʼn gemeenskap kan lei, deur dat dit werk skep.
Aangesien die modulêre plastiese behuisingseenheid met relatiewe gemak en in ongeveer drie dae opgerig
kan word, kan die aanvraag tot behuising vinniger bereik word, as wanner die konvensionele boumetodes
gebruik word.
In terme van omgewingsvolhoubaarheid, het die plastiese materiale minder negatiewe omgewingsimpakte en
is meer energie-doeltreffend in vergelyking met die blok-en-mortel onwerp.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/95939 |
Date | 12 1900 |
Creators | Le Roux, Franel |
Contributors | De Villiers, Wibke I., Stellenbosch University. Faculty of Engineering. Department of Civil Engineering. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | xxii, 287 p. : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.003 seconds