Return to search

Trauma and the pathogenesis of OCD : a literature review

Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2001 / ENGLISH ABSTRACT: Post-traumatic stress disorder (PTSD) is the most recognised mental disorder stemming from
severe psychological trauma. One of the differential diagnoses of post-traumatic stress
disorder, amongst others, is obsessive-compulsive disorder (OGD). These two disorders
overlap at some point in terms of symptomatology. More specifically, both are characterized
by recurrent intrusive thoughts. It has been hypothesized that trauma may also be a
significant source of OGD development.
OGD and PTSD are disorders that present in adulthood, as well as in childhood and
adolescence. It is shown that PTSD and OGD can present comorbidly in adulthood and it is
theorized that it may also be the case in childhood and adolescence. Evidence of OGD
developing in the context of trauma and theories of how this might have happened are
presented. It is shown how complicated it is to distinguish between OGD developing in the
wake of trauma and PTSD and the importance of such a distinction. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Post-traumatiese Stresversteurig (PTSD) is een van die mees erkende
sielkundigeversteurings wat ontwikkel na die blootstelling aan sielkundige trauma.
Obsessiewe-kompulsieweversteuring (OGD) is, onder andere, een van die differensiële
diagnoses van PTSD. Die twee versteurings oorvleuel ten opsigte van simptomalogie. Meer
spesifiek word beide gekenmerk deur herhalende indringende gedagtes. Daar word tans
gehipotiseer dat trauma nie net 'n rol in die ontwikkeling van PTSD speel nie maar ook 'n
oorsaaklike rol het in die ontwikkeling van OGD.
OGD en PTSD is versteurings wat kan voorkom tydens volwassenheid, asook tydens die
kinderjare en adolessensie. Daar word bewys gedoen van PTSD en OGD wat saam voorkom
gedurende volwassenheid en daar word geteoretiseer dat dit ook die geval mag wees tydens
die kinderjare en adolessensie. Bewys word gelewer van OGD wat ontwikkel na blootstelling
aan trauma en teorië ten opsigte van die ontwikkeling word aangebied. Die onderskeid
tussen OGD wat na trauma blootstelling ontwikkel en PTSD is ingewikkeld, dog is die
onderskeid baie belangrik in vele opsigte.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52593
Date12 1900
CreatorsMavrothalassitis, Mariaan Janet
ContributorsWait, J., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Department of Psychology.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format35 pages : illustrations
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0022 seconds