Thesis (MScEng)--Stellenbosch University, 2003. / ENGLISH ABSTRACT: This report presents the design and development of a multilevel inverter for DC reticulation.
Two main multilevel inverter topologies are introduced and discussed. The research
focusses on the flying capacitor multilevel topology, since it became evident that it is
more suitable for DC reticulation than the diode clamped multilevel topology.
A bootstrap power supply for the gate drive circuits of a multilevel inverter is developed
and its feasibility verified experimentally. A self-starting auxiliary power supply, that
aims at addressing the power supply problem of DC to AC and DC to DC converters, is
designed and its functionality demonstrated on a flying capacitor multilevel inverter. An
FPGA based digital controller for implementing the inverter's control algorithms is also
discussed. This controller incorporates a feed-forward output voltage regulation technique.
Experimental results obtained with the four-level flying capacitor multilevel inverter, using
the FPGA based digital controller and the self-starting auxiliary power supply, are
presented in this report. / AFRIKAANSE OPSOMMING: In hierdie verslag word die ontwerp en ontwikkelling van 'n multivlak omsetter vir GS
retikulasie bespreek. Twee hoof multivlak omsetter topologië word voorgestel en bespreek.
Die navorsing fokus op die "vlieënde-kapasitor" multivlak topologië omdat dit
duidelik geword het dat dit 'n beter opsie is vir die GS retikulasie as die diode-klamp
multivlak topologië.
'n Kragbron vir die hekaandryfbane van die multivlak omsetter is ontwikkel en die werking
daarvan is met experimentele toetse bevestig. 'n Self-begin kragbron, wat die probleem
van die kragtoevoer aan die GS na WS en die GS na GS omsetters aanspreek, is
ontwerp en die funksionaliteit is gedemonstreer met die "vlieënde-kapasitor" multivlak
. omsetter. 'n Digitale beheerder, gebaseer op 'n FPGA, wat gebruik word om die omsetter
se beheer algoritmes te implementeer, word ook bespreek. Hierdie beheerder inkorporeer
'n vorentoe-voer uittree spannings regulasie tegniek.
Eksperimentele resultate wat gekry is met 'n vier-vlak "vlieënde-kapasitor" multivlak
omsetter, wat van die FPGA gebaseerde digitale beheerder en die self-begin kragbron
gebruik maak, word ook in die verslag bespreek.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/53253 |
Date | 03 1900 |
Creators | Molepo, Seaga Abram |
Contributors | Mouton, H. D. T., Stellenbosch University. Faculty of Engineering. Dept. of Electrical and Electronic Engineering. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 164 p. : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0015 seconds