Return to search

Pastoral care and counselling to and with children

Thesis (MTh) -- Stellenbosch University, 1995. / ENGLISH ABSTRACT: This thesis is an attempt to present a prop~r modd and methodology of pastoral care &mu
counselling of children. Chapter I starts with the concept of childhood and traces the history of
child care and examines the present situation of pastoral care and counselling. The importance
and necessity of pastoral care and counselling of children is emphasized. Chapter 2 locates
pastoral care and counselling of children under the umbrella of Practical Theolob'Y· It proposes
an interdisciplinary model and argues th<:t pastoral care is a theological issue. In chapter 3 the
ancient Israelite society is examined 11s an example of a therapeutic environment for growing
children. Her.~ the family provided a social structure through which children experienced a
strong sense of belonging, security, love and self-identity. In the family circle God's covenantal
love was conveyed by means of storyte.lling.
Children have their own world and language which differ in many ways from the adult world.
Chapter 4 explores the personal world and language of children and gives an exposition of the
different developmental stages between the ages of six and twelve. Chapter 5 deals with the
world of children, the family and the immediate environment of growing children.
Healing in pastoral care is exercised through faith care. The research proposes the storytelling
method as a most effective vehicle to convey God's love to the child. Chapier six explains the
necessity for a storytelling technique through which the horizon of the child's environment
merges with the horizon of God's unfailing love and grace. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die navorsing is daarop gerig om die pastoraat llewus te maak van die eiesoortige behoeftes
van die kind onder twaalf jaar binne die beraadproses. Die voorveronderstelling waarmee
gewerk word, is dat die kind deur die kerk wel via die kategese bereik word, maar dan op 'n
meer kognitiewe leervlak. Gevolglik word daar nie erns gemaak met die meer indjviduele en
emosionele behoeftes van kinders in 'n krisis binne hut gesinsverband nie.
Die eerste hoofstuk is 'n bespreking van die geskiedenis van sorg aan die kleiner kind en ·n
ontleding van die huidige benwdsituasie in pastorale sorg. Die tweede hoofstuk bied 'n
metodologiese raamwerk teen die agtergroml van die karakter van praktiese teologie en 'n
interdissiplinere benadering. Die derde hoofstuk is 'n poging om vas te stel wat die posisie van
die kind in die vroee lsraelitiese gemeenskap was. Die navorsing stel vas dat die sorg van God
gerealiseer was via die verbondsliefde sons wat dit in die familie tot uitdrukking gekom het. Dit
is hier waar die verhaal of storie van God se bemoeienis met sy volk oorvertel is.
Die vierde hoofstuk konsentreer op die eiesoortige wereld van taal, simbole en kommunikasie
gedurende die verskillende ontwikkelingsfases van die kind. Hoofstuk vyf bied 'n bespreking
van die sosiale omgewing en gesinsverband van die kind.
Die laaste hoofstuk is 'n toespitsing van pastoraat a an die kleiner kind rnet behulp van die
metode van storievertelling. Dit is die taak van die pastoraat om 'n horisonversmelting tussen
die storie van die kind en die storie van God se verbondsliefde te laat plaasvind. Op hierdie
wyse word die geloof van die kind ontwikkel en verkry die metode van storievertelling 'n
pastorale dimensie.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/58701
Date03 1900
CreatorsShim, Young Hee Kim
ContributorsLouw, D. J., Stellenbosch University. Faculty of Theology . Dept. of Practical Theology & Missiology.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format77 leaves
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0027 seconds