Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2004. / ENGLISH ABSTRACT: Close, personal relationships with adults are seen to contribute positively to the
development of young people. Whilst mentoring has been established in other
parts of the world, it is a relatively new concept in South Africa. The purpose of
this study is to establish guidelines for the development of youth mentoring
programmes.
The literature study deals with the human development of youth during
adolescence. Those factors, both within the family as well as in the environment,
that affect the development of young people, are discussed. The phases of the
mentoring process is also described. The Hearts of Men mentoring programme is
used as an example of a youth mentoring programme that is based in the
community.
An exploratory and descriptive study was undertaken in order to describe the
development of youth during adolescence. An empirical study was undertaken
based on the literature review. A sample comprised of 18 young people
participating in the Hearts of Men mentoring programme in the Strand was
involved in the study. With the help of the empirical study the perception of the
young people with regard to the mentor and mentee roles was examined.
The findings of the study reveal that the young people in the Hearts of Men
programme have a positive experience of the mentoring process and have an
understanding of the mentor and mentee roles.
In order to establish youth mentoring programmes, organisations must possess
the knowledge of and skills in the mentoring process and must have an
understanding of the human development of young people as well as of theories
relating to their development. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Persoonlike verhoudings met volwasse persone word beskou as 'n positiewe
bydraende faktor tot die ontwikkeling van jongmense. Terwyl mentorprogramme
redelik gevestig is in ander dele van die wêreld, is dit 'n relatiewe nuwe konsep in
Suid Afrika. Die doel van hierdie studie is om riglyne daar te stel vir die ontwikkeling
van jeug mentorprogramme.
Die literatuurstudie het gehandel oor die menslike ontwikkeling van jongmense
gedurende adolessensie. Faktore binne die gesin, sowel as die omgewing, wat 'n
invloed het op die ontwikkeling van die adolessent is bespreek. Die fases van die
mentorproses is ook beskryf. Die Hearts of Men program is gebruik as 'n voorbeeld
van 'n gemeenskapsgebaseerde jeug mentorprogram.
'n Verkennende-beskrywende studie is onderneem om die ontwikkeling van die
adolessent gedurende adolessensie te beskryf. 'n Empiriese studie gegrond op die
literatuurstudie is gedoen. 'n Steekproef, bestaande uit agtien jong deelnemers aan
die Hearts of Men mentorprogram in die Strand, is by die ondersoek betrek. Met
behulp van die empiriese ondersoek is die persepsies van die jong persone rakende
die rol van die mentor en mentee in die mentorprogram ondersoek.
Die bevindinge van die ondersoek toon dat die deelnemers aan die Hearts of Men
mentorprogram 'n positiewe ervaring van die mentorproses ondervind, en dat hulle
begrip toon ten opsigte van die rol van die mentor en mentee in die mentorprogram.
Ten einde jeug mentorprogramme te implementeer, moet organisasies oor die
kennis en vaardighede beskik rakende die mentorproses. Organisasies moet ook
begrip toon rakende menslike ontwikkeling van jongmense, en kennis hê oor teorieë
wat op hulle ontwikkeling betrekking het.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/49979 |
Date | 03 1900 |
Creators | Arnolds, Lionel |
Contributors | Green, S., Stellenbosch University. Faculty of Arts & Social Sciences. Dept. of Social Work. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | ix, 102 p. : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.002 seconds