Return to search

Experiences of youth workers working in NGOs implementing HIV and Aids preventative peer education programmes at high schools

Thesis (M Social Work (Social Work))--University of Stellenbosch, 2010. / ENGLISH ABSTRACT:
Young people between the ages of 15 and 24 have been identified as being the most
significant target grouping affected by HIV and AIDS in the world. South Africa has one of
the highest HIV and AIDS prevalence rates and has adopted two broad strategies to curb
the HIV and AIDS pandemic. The first strategy is costly involving anti-retroviral treatment
which the government has only been able to roll-out to a very few HIV positive people.
Currently in a depressing global economy, international donors are finding it difficult to
increase funding for HIV and AIDS, more particularly as the poor countries of Sub-Saharan
Africa, particularly in Southern Africa have been mostly affected by the HIV and AIDS
pandemic.
The second strategy is an HIV and AIDS prevention strategy with the primary aim of
keeping citizens free from contracting the HI virus. Although this strategy is a
comprehensive strategy where governments embark on large-scale campaigns of raising
HIV and AIDS awareness, there is very little scientific evidence that these campaigns have
brought about a significant decrease of HIV and AIDS prevalence amongst young people.
Raising awareness does not necessarily lead to positive behavioural change. Most young
people in South Africa attend high schools where HIV and AIDS life-skills education has
been made as a compulsory component of the life orientation curriculum. In South Africa,
a National Aids Council has been established in South Africa to co-ordinate HIV and AIDS
interventions and develops national HIV and AIDS policies aimed at curbing the spread of
HIV and AIDS at a national level, yet the HIV and AIDS prevalence amongst young people
has not significantly abated.
On their own, governments cannot address all the socio-economic needs of their citizens.
Partnership need to be formed with Non-government organisations and a broader range of
stakeholders to address the spread of HIV and AIDS. Youth workers from NGOs currently
implement HIV and AIDS preventative peer education programmes at high schools as part
of the South African government’s broad strategy of HIV and AIDS prevention amongst
young people.
The purpose of this study was to explore and describe the experiences of youth workers
who were employed at NGOs implementing HIV and AIDS preventative peer education programmes at high schools. The researcher used both qualitative and quantitative
approaches in the research design. A literature review was conducted to research aspects
of the study such as the features of NGOs, high schools as a setting and the role youth
workers played when implementing HIV and AIDS preventative peer education
programmes. Books, articles, journals, the internet and peer education manuals of NGOs
all produced relevant information pertaining to the subject of HIV and AIDS prevention
amongst young people.
Twenty youth workers from three NGOs that is currently implementing HIV and AIDS
preventative peer education programmes was purposively sampled, to be primary
respondents of an empirical study. The researcher conceptualised and constructed an
interview schedule with pertinent qualitative and quantitative questions based on the
literature review. After the questionnaire was piloted with three youth workers, the
interviewing process ensued. A considerable amount of time was spent on analysing and
interpreting the data. Various themes emerged pertaining to different aspects of the
programme. An empirical investigation was concluded with various results. Some of the
research findings were in accordance with the literature review which supported the view
of several authors that peer education programmes were an effective strategy for HIV and
AIDS prevention amongst young people. Based on the literature study and the empirical
study, various recommendations were made to improve the implementation of the HIV and
AIDS preventative peer education programmes at high schools.
One of the most significant revelations of the empirical study was how important the proper
selection and recruitment of peer educators were to the success of the peer education
programme. The research findings point to a strategy that encourages the nominations of
learners from each classroom so that they could represent their classes and deliver
lessons in a much more practical way than is currently being done.
Another equally important finding was the management role that NGOs need to play in
enabling the appropriate resourcing, monitoring, evaluating and improvement of the
sustainability of the organisation and subsequently enriching the experience of youth
workers who implement effective HIV and AIDS preventative peer education programmes
at high schools as part of a broad strategy for HIV and AIDS prevention amongst young
people in South Africa. / AFRIKAANSE OPSOMMING:
Jong mense tussen die ouderdom van 15 en 24 is geïdentifiseer as die belangrikste groep
wat deur MIV en VIGS geraak word. Suid-Afrika het een van die hoogste voorkomskoerse
van MIV en VIGS en gebruik twee breë strategieë om die MIV en VIGS-pandemie te
beteuel. Die eerste strategie is duur en behels teenretrovirale behandeling, wat die
regering nog net aan klein aantal MIV-positiewe mense kon verskaf. In die huidige slegte
globale ekonomie word dit vir internasionale skenkers toenemend moeilik om befondsing
vir MIV en VIGS-behandeling te verhoog, veral omdat dit die arm lande van besuide die
Sahara en veral Suidelike Afrika is wat die meeste deur die MIV en VIGS-pandemie
geraak word.
Die tweede strategie is MIV en VIGS-voorkoming, met die primêre doel om te keer dat
landsburgers die HI-virus kry. Hoewel hierdie omvangryke strategie is waarvolgens
regerings grootskaalse veldtogte onderneem om bewussyn van MIV en VIGS te verhoog,
is daar min wetenskaplike bewyse daarvoor dat hierdie veldtogte tot noemenswaardige
vermindering in die voorkoms van MIV en VIGS onder jong mense lei nie. ‘n Verhoogde
bewussyn lei nie noodwendig tot positiewe verandering in gedrag nie. Verder is die
meeste jong mense in hoërskole waar opvoeding in MIV en VIGS-lewensvaardighede
verpligte komponent van die lewensoriënteringskurrikulum is. In Suid-Afrika is ‘n Nasionale
Vigsraad geskep om MIV en VIGS-bekampingsprogramme te koördineer en om nasionale
MIV en VIGS-beleide te ontwikkel wat gemik is op die bekamping van die verspreiding van
MIV en VIGS op nasionale vlak. Nietemin het die voorkoms van MIV en VIGS onder jong
mense nie noemenswaardig afgeneem nie.
Regerings kan nie op hulle eie al die sosio-ekonomiese behoeftes van hulle burgers vervul
nie. Vennootskappe met nieregeringsorganisasies (NRO’s) en ‘n breë reeks
belanghebbers word benodig om die verspreiding van MIV en VIGS aan te spreek.
Jeugwerkers van NRO’s implementeer tans voorkomende portuuropvoedingsprogramme
by hoërskole as deel van die Suid-Afrikaanse regering se breë strategie van MIV en VIGSbekamping
onder jong mense.
Die doel van hierdie studie was om die ervaringe van jeugwerkers betrokke by NRO wat
MIV en VIGS-voorkomende portuuropvoedingsprogramme in hoërskole implementeer, te
ondersoek en te beskryf. Die navorser het kwalitatiewe en kwantitatiewe benaderings in
die navorsingsontwerp gebruik. Literatuurstudie is onderneem om aspekte van die studie
na te vors, soos die kenmerke van NRO’s, hoërskole as ligging en die rol van
jeugwerkers in die implementering van MIV en VIGS-voorkomende
portuuropvoedingsprogramme. Boeke, artikels, tydskrifte, die internet en
portuuropvoedingsriglyne van NRO’s het almal relevante inligting verskaf oor die
onderwerp van die voorkoming van MIV en VIGS onder jong mense.
Twintig jeugwerkers van NRO wat tans MIV en VIGS-voorkomende
portuuropvoedingsprogramme aanbied is deur doelgerigte steekproefneming vir
empiriese ondersoek geselekteer. Die navorser het ‘n onderhoudskedule
gekonseptualiseer en opgestel met pertinente kwalitatiewe en kwantitatiewe vrae wat op
die literatuurstudie gebaseer is. Die vraelys is op drie jeugwerkers getoets, waarna daar
met die onderhoudvoering voortgegaan is.
Baie tyd is gebruik om die data te analiseer en interpreteer. Verskeie temas het na vore
gekom wat met verskillende aspekte van die program verband hou. Empiriese
ondersoek is onderneem, met verskillende resultate. Sommige van die
navorsingsbevindings was in lyn met die literatuurstudie, wat die siening van verskeie
skrywers ondersteun het dat portuuropvoedingsprogramme effektiewe strategie is vir die
voorkoming van MIV en VIGS onder jong mense. Op die basis van die literatuurstudie en
die empiriese studie is verskeie aanbevelings gemaak om die implementering van MIV en
VIGS-voorkomende portuuropvoedingsprogramme in hoërskole te verbeter.
Een van die belangrikste bevindings van die empiriese studie was hoe belangrik die
behoorlike seleksie en werwing van portuuropvoeders in die sukses van
portuuropvoedingsprogram is. Die navorsingsbevindings wys ook op strategie wat die
nominasie van leerders in elke klaskamer aanmoedig sodat hulle die klasse kan
verteenwoordig en lesse op baie meer praktiese manier aanbied as wat tans die geval
is.
Ewe belangrike bevinding was die bestuursrol wat NRO’s in die instaatstelling van
gepaste hulpbronne moet speel, asook in die monitering, evaluering en verbetering van
die volhoubaarheid van die organisasie en in die verryking van die ervarings van
jeugwerkers soos hulle voortgaan om effektiewe MIV en VIGS-voorkomende
portuuropvoedingsprogramme in hoërskole aan te bied as strategie vir die voorkoming
van MIV en VIGS onder jongmense in Suid-Afrika.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/4354
Date03 1900
CreatorsScott-Muller, Lionel Richard
ContributorsEngelbrecht, L., University of Stellenbosch. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Social Work.
PublisherStellenbosch : University of Stellenbosch
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
RightsUniversity of Stellenbosch

Page generated in 0.0069 seconds