Thesis (MSc)--Stellenbosch University, 2015. / ENGLISH ABSTRACT: Mobile IPv6 is a proposed mobility standard for Next Generation Wireless
Access Networks that allows mobile nodes, such as laptops, tablets, smart
phones to stay reachable while moving around in an IPv6 Internet network.
The need for MIPv6 exists because a mobile device cannot maintain the previously
connected link when changing location and IP address. The initial IP
Mobility protocol was first presented in 1993 for IPv4 and in 2004 for IPv6.
The Mobile IP protocol solves the TCP/IP Stack Layer 3 mobility issue, by
assigning a permanent IP Home Agent address to the mobile node. IPv4 has
some drawbacks, the main one being IP address exhaustion, making MIPv6
the future option for mobility protocol in IP Networks.The main goal of the
mobility protocol is to enable network applications to operate continuously at
the required quality of service for both wired and wireless networks while the
mobile node moves around in the network.
MIPv6 on its own needs optimization techniques to improve the handover
latency of the protocol and to minimize the latency. This thesis investigates
MIPv6 simulated using OMNeT++ Network Simulator Framework and the
implementation thereof on a Linux IPv6 test bed. The test bed was used to
test handover latency, overhead added by the MIPv6 extensions and packet
loss. The developed test set up can also be used to evaluate different handover
schemes that might enhance the MIPv6 protocol, decreasing handover latency
and enabling real-time IPv6 applications such as Voice over IP. FMIPv6 and
PMIPv6 are extensions to MIPv6 to enhance it's functionality. These protocols
are investigated and evaluated against MIPv6 in order to make recommendations
on possible improvements of these mobility protocols. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Mobiele IPv6 is 'n voorgestelde standaard vir mobiele netwerke of die sogenaamde
Volgende Generasie Netwerke wat mobiele nodes sal toelaat om bereikbaar
te bly wanneer die nodes rondbeweeg in 'n IPv6 Internet omgewing.
Die behoefte aan 'n kontinue netwerksessie is baie groot en dit kan toegeskryf
word aan die vinnige toename in mobiele nodes, soos skootrekenaars, tablette
en slimfone. Die oorspronklike IP Mobiele protokol was voorgestel in 1993 vir
IPv4 en in 2004 vir IPv6. Mobiele IP dien as 'n oplossing vir netwerk mobiliteit
deur te fokus op Laag 3 van die TCP/IP Stapel. Kontinue sessies word
bereik deur 'n permanente Basis Adres aan die mobiele node te bind. IPv4 het
heelwat nadele, waarvan die grootste een verseker IP adres uitputting is, ander
nadele sluit in driehoekige roetering en invloei filtering wanneer die mobiele
node rondbeweeg. Weens die genoemde nadele van MIPv4 en die stelselmatige
oorgang van IPv4 na IPv6 word die fokus gerig op MIPv6 vir toekomstige
verbetering en implementering. Die hoofdoel van MIPv6 is om te sorg dat
mobiele nodes kan rondbeweeg in 'n network sonder om netwerk konneksie te
verloor en ook om die gehalte van diens te handhaaf.
MIPv6 benodig addisionele optimalisering tegnieke om die oorhandigings
latensie van die protokol te verbeter en dus die gehalte van diens ook te verbeter.
In die tesis ondersoek ons die elemente wat oorhandigingstydperk beinvloed
en verhoog, deur MIPv6 in 'n OMNeT++ Simuleerder te evalueer.
Nadat die nodige simulasie resultate verkry is, word MIPv6 geimplementeer
op 'n toets netwerk om die oorhandigingstydperk te toets wanner die node
rondbeweeg, oorhoofse inligting wat bygevoeg word deur MIPv6 en die aantal
netwerk pakkies wat verlore gaan tydens die oorhandigingsproses. Hierna word die optimalisering tegnieke genaamd PMIPv6 en FMIPv6 ook geimplementeer
op die toets netwerk om die e ektiwiteit en optimaliserings voordele teenoor
die toets resultate van MIPv6 te vergelyk. Die resultate kan gebruik word om
verbeterings en voorstelle te maak rakende die mobiele protokols.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/96777 |
Date | 03 1900 |
Creators | Pieterse, Johan |
Contributors | Wolhuter, Riaan, Stellenbosch University. Faculty of Engineering. Dept. of Electrical and Electronic Engineering. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 153 pages : illustrations |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.001 seconds