Return to search

Aggression types and beliefs : a comparison of aggressive and non-aggressive male psychiatric in-patients

Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2000. / ENGLISH ABSTRACT: This study investigated aggression types and beliefs about aggression among male
psychiatric in-patients, using the Aggression Questionnaire (AQ) and the Expagg
Questionnaire (Expagg). Two groups were compared: an aggressive group (.0= 40)
and a non-aggressive group (n = 44). As expected, the aggressive group displayed
significantly higher levels of self-reported aggression, as reflected by their total
scores on the AQ and its four subscales (anger, hostility, physical and verbal
aggression). The non-aggressive group scored significantly higher on the Expagg
than the aggressive group. This indicates a tendency towards expressive beliefs
about aggression where aggression is being viewed as an expression of negative
feelings and thus as a temporarily loss of control. The relatively lower Expagg
scores for the aggressive group shows a tendency towards instrumental beliefs
about aggression where aggression is seen as a means to reach a desired goal
and thus as an effort to temporarily gain control over the situation. The total scores
on the Expagg correlated negatively with self-reported aggression. The implications
for prevention and intervention programs are discussed. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die studie het verskillende aggressietipes asook oortuigings aangaande aggressie
van manlike psigiatriese binnepasiënte ondersoek, deur gebruik te maak van die
Aggression Questionnaire (AQ) en die Expagg Questionnaire (Expagg). Twee
groepe is vergelyk: 'n aggressiewe groep (n=40) en 'n nie-aggressiewe groep
(n=44). Die aggressiewe groep het, soos verwag, beduidend hoër vlakke van
selfgerapporteerde aggressie behaal. Dit blyk uit die betrokke groep se totale
tellings op die AQ en sy vier subskale (woede, vyandigheid, fisiese en verbale
aggressie). Die nie-aggressiewe groep het beduidend hoër tellings as die
aggressiewe groep op die Expagg behaal. Dit dui op 'n neiging tot die huldiging van
'n stel ekspressiewe oortuigings ten opsigte van aggressie by die nie-aggressiewe
groep. Aggressie word dus beskou as die uitdrukking van negatiewe gevoelens en
dus as 'n tydelike verlies van kontrole. By die aggressiewe groep dui die relatief
laer Expagg-tellings op die huldiging van instrumentele oortuigings ten opsigte van
aggressie. Aggressie word dus beskou as 'n poging om 'n verlangde doelwit te
bereik en word ervaar as 'n poging om tydelike kontrole oor die situasie te verkry.
Die Expagg-totaaltellings het negatief gekorreleer met selfgerapporteerde
aggressie. Die implikasies vir voorkomende en intervensieprogramme word
bespreek.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/51572
Date12 1900
CreatorsDe Klerk, Anna Maria Elizabeth
ContributorsNortje, C., Theron, W. H., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Psychology.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format32 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0019 seconds