Text in Afrikaans / Die doel van die studie was om 'n model te ontwikkel vir openbare
bibiioteekdiensiewering in 'n ontwikkelende land met 'n multikulturele samelewing.
Die kernprobleem was om die teoretiese fundering van dienslewering en die
toepassing daarvan in die praktyk te ondersoek.
Die eerste subprobleem was om die eienskappe van 'n professie en professionele
dienslewering te ondersoek. Die eienskappe van die professionalis/bibiiotekaris wat
leiding aan die gebruiker moet gee, is geidentifiseer. Sleutelelemente is:
outonomie (gekoppel aan deskundigheid en opieiding), 'n altruistiese
diensorientasie en funksionele diens (volgens professionele riglyne en standaarde)
aan alle groepe in die gemeenskap, ongeag sosiale kias.
Die tweede subprobleem was om die doelstellings en funksies van die openbare
biblioteek en die roi van gebruikersleiding daarin te ontleed. Daar is gevind dat
diensleweringsfunksies in die teorie swak gefundeer is. 'n Kategorisering is
voorgestel wat onderskei tussen ondersteuningsfunksies, diensleweringsfunksies
en bestuursfunksies. Gebruikersleiding is geidentifiseer as oorkoepelende begrip en kernelement van alle diensleweringsfunksies wat gerig is op die optimalisering
van die waarde van inligting tot beswil van die samelewing.
Die derde subprobleem was om die ontstaan van 'n diensbegrip in die openbare
biblioteek te beskryf en paradigmaverskuiwings uit te wys. Professionele riglyne,
beginsels en standaarde, is ontleed. Afleidings is gemaak oor 'n heersende
diensbegrip en rol van die openbare biblioteek. Daar is bevind dat die riglyne vir die
identifisering van gebruikersgroepe en hulle behoeftes asook
diensleweringsfunksies ontoereikend is.
'n Kategorisering van potensiele gebruikersgroepe en hul behoeftes is gedoen en 'n
model vir openbare biblioteekdiensiewering ontwikkel om die leemte in
teoretisering te vul. Die model onderskei 'n diensparadigma van dienslewering aan alie individue en groepe in die gemeenskap en missie van ontwikkeling; die primere
doeiltelling opvoeding; beginsels van gemeenskapskontak; behoeftebepaling en
toegang lot inligting; diensfunksies en uitreikaktiwiteite; die professionalis-klientverhouding;
wetgewing, organisatoriese strukture en omgewingsfaktore.
Die model is in 'n vraelysopname in die Suid-Afrikaanse openbare biblioteekpraktyk
getoets. Daar is bevind dat die doelsteliings nagestreef en diensfunksies toegepas
word. Die grootste probleme word in organisatoriese strukture en finansiering
ondervind. Hierdie sake moet dringend aandag kry om die gestelde missie, naamlik
om 'n wesenlike rol te speel in die ontwikkeling van die hele Suid-Afrikaanse
samelewing, te verwesenlik. / The purpose of the study was to develop a model for public library service rendering
in a developing and multicultural society. The core problem was to investigate the
theoretical foundation of service rendering and the application thereof in practice.
The first subproblem was to examine the characteristics of a profession and
professional service rendering. The characteristics of the professional/ librarian who
has to provide guidance to the user were identified. Key elements are: autonomy
(linked to expertise and training), an altruistic service orientation and functional
service (according to professional guidelines and standards) to all groups in the
community irrespective of social class.
The second subproblem was to analyse the aims and functions of the public library
and the role of user guidance in it It was found that service rendering functions are
not theoretically well grounded. A categorisation is proposed which distinguishes
between supporting, service rendering and management functions. User guidance
is identified as an umbrella concept and core element of all service rendering
functions which is directed at optima/isirtg the value of information to the benefit of
society.
The third subproblem was to describe the origins of a service concept in the public
library and to expose paradigm shifts. Professional guidelines, principles and
standards were analysed. Conclusions were drawn about a predominant service
concept and the role of the public library. It was found that guidelines for the
identification of user groups and their needs as well as service rendering functions
are inadequate.
A categorisation of potential user groups and their needs was compiled and a
model for public library service rendering was developed to bridge the gap in XXtheorisation.
The model distinguishes a paradigm of service to all Individuals and
groups in the community and a developmental mission; the primary aim of
education; service principles of community networking, needs assessment and
information access; service functions and outreach activities; the professionalclient-
relationship; legislation, organisational structures and environmental factors.
The model was tested in South African public library practice by means of a
questionnaire survey. It was found that aims are pursued and service functions are
applied. The greatest problems are experienced In organisational structures and
financing. These issues must be urgently addressed to realise the public library's
declared mission, namely to play a substantial role in the development of the South
African society as a whole. / Information Science / D. Litt. et Phil. (Information Science)
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/601 |
Date | 01 January 2002 |
Creators | Gericke, Elizabeth Martina |
Contributors | Kruger, J. A., Oosthuizen, Berendien Laurika |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | other |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | 1 online resource (xx, 371 leaves : ill.) |
Page generated in 0.003 seconds