Thesis (MPhil)--University of South Africa, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: This study deals with the history and development of motoring publications in South Africa since
the start of the twentieth century.
An important aspect of the study is the examination of the profitability of specialist motoring
publications that are in direct competition with motoring sections in newspapers, radio and
television. The ability of the motoring media to draw advertisements - especially from the car
manufacturers - is also scrutinised.
In this study the problems encountered by journalists seeking information or feed-back from certain
car manufacterers, are highlighted.
The study also covers new technical developments such as the Internet and the numerous new
motoring websites and closes with case studies of two new ventures; one which was successful,
another which failed. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie handeloor die ontstaansgeskiedenis en ontwikkeling van die verskillende
motortydskrifte en ander motorpublikasies in Suid-Afrika vanaf die begin van die twintigste eeu.
'n Belangrike aspek van die studie behels die ondersoek na die winsgewendheid van spesialispublikasies
wat direk met motorbylaes in koerante, die radio en televisie kompeteer. Die vermoƫ van
spesialispublikasies om advertensies te genereer, veral advertensies van motorvervaardigers, kom
onder die soeklig.
In die studie word ook gewys op die probleme waarmee motorjoernaliste te doen kry wanneer hulle
inligting of terugvoer van sommige motorvervaardigers verlang.
Die studie betrek ook nuwe ontwikkelings soos die Internet en die talle motorwebwerwe wat feitlik
daagliks verrys en sluit af met twee gevallestudies van 'n suksesvolle en onsuksesvolle onderneming.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52470 |
Date | 03 1900 |
Creators | Heese, Hans Friedrich |
Contributors | Retief, G.J., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Journalism. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | af_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | 77 p. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0019 seconds