Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2002. / ENGLISH ABSTRACT: The focus of the present review is the quality of life (QOL) of parents caring for a child
with epilepsy. The review is informed by published books and articles available on the
Psychlit and Medline databases. The paper provides an overview of epilepsy and the
problems patients, particularly children, are confronted with. The important roles that
parents fulfil in their child's life is followed by a discussion of the stress and burden
experienced by parents caring for a child with epilepsy. Descriptions and definitions of
the construct QOL are followed by reported research findings on the QOL of patients
with epilepsy. The importance of the QOL of parents caring for a child with epilepsy is
emphasized and this leads to an examination of existing research on the QOL of these
parents. Research on the QOL of parents of children with epilepsy is limited despite the
important roles parents fulfil in the life of their child with epilepsy and the potentially
negative consequences of these additional roles for the child, the parents and the
remainder of the family. Identification and an understanding of the dimensions of QOL
of parents that are impacted upon by a child's epilepsy may produce improved treatment
outcomes and QOL for children diagnosed and living with epilepsy. Recommendations
for future research are included in the present review. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die fokus van hierdie oorsig is die lewenskwaliteit van ouers wat 'n epileptiese kind
versorg. Die oorsig is gebaseer op gepubliseerde boeke en artikels wat beskikbaar is op
Psychlit en Medline databasisse. Die oorsig voorsien 'n omskrywing van epilepsie asook
van die probleme wat pasiente, veral kinders, ondervind. Die belangrike rolle wat ouers
in hul kinders se lewe speel word bespreek en dit word gevolg deur 'n bespreking van
die stres en druk wat ouers wat epileptiese kinders versorg, ondervind. Beskrywings en
definisies van die konstruk lewenskwaliteit word aangebied, gevolg deur 'n opgawe van
navorsingsbevindinge oor die lewenskwaliteit van epiletiese pasiënte. Die belangrikheid
van die lewenskwaliteit van ouers van 'n epileptiese kind word beklemtoon en dit lei tot
'n oorsig van huidige navorsing oor die lewenskwaliteit van hierdie ouers. Ten spyte van
die belangrike rolle wat ouers in die lewe van hul epileptiese kind speel en die
moontlike negatiewe gevolge van hierdie bykomende rolle vir die kind, die ouers en die
ander familielede, is navorsing oor die lewenskwaliteit van ouers met epileptiese
kinders beperk. Identifisering van en insig in die faktore wat 'n impak het op die
lewenskwaliteit van ouers met 'n epileptiese kind, kan lei tot verbeterde
behandelingresultate en hoër lewenskwaliteit vir kinders wat gediagnoseer word en wat
met epilepsie saamleef. Aanbevelings vir toekomstige navorsing word ook in hierdie
oorsig gemaak.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/53152 |
Date | 12 1900 |
Creators | Lalkhen, Nuruneesa |
Contributors | Spangenberg, J. J., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Department of Psychology. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | v, 55 pages |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0016 seconds