Thesis (MScIng)--University of Stellenbosch, 2004. / ENGLISH ABSTRACT: The preliminary development of a FM radio receiver module is discussed. An existing narrowband
system operating between 48MHz and 50MHz will be replaced. Digital components were
investigated, compared and used with analogue techniques to build a more flexible two-way radio
receiver system. A direct digital synthesizer was considered as a replacement for the current
synthesized phased lock loop local oscillator and much attention was given to the local oscillator
and mixer design, characteristics and measurement procedures.
A detailed study of receiver systems was undertaken to determine the specifications needed for
every receiver component to achieve satisfactory receiver performance in the end. Receiver
characteristics as well as receiver measurement procedures are defined. A software tool was
developed to aid the design process, establishing computationally whether the receiver
specifications are met prior to the final design.
The complete design process, from fundamental specifications through to the developed final
receiver module is discussed. A modular design approach was used to guarantee easy
manufacturing, substitution and testing. This approach comprises the break-down of the receiver
into well defined components that are each matched to 50O. The separate components of the
system were designed, measured and characterized to make it possible to replace only a single
component instead of the entire system when a part becomes redundant. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die grondslag vir die ontwikkeling van ‘n FM radio ontvanger module word in hierdie dokument
gelê. ‘n Bestaande noubandstelsel wat tussen 48MHz and 50MHz ontvang word vervang deur
hierdie nuwe stelsel wat aangewend sal kan word in die bestaande tweerigtingradio se omhulsel.
Digitale komponente is ondersoek, vergelyk en gebruik saam met analoogtegnieke om ‘n meer
buigsame radiostelsel te bewerkstellig. ‘n Direkte digitale sintitiseerder is oorweeg as ‘n
vervanging vir die huidige fasesluitlus ossillator met heelwat klem op die oscillator-en
mengerontwerp, komponent spesifikasies en metingsprosedures.
‘n Diepgaande studie van ontvangerstelsels is gedoen om te bepaal wat die tipiese spesifikasies
vir elke ontvangerstadium is, sodat die finale ontvanger se spesifikasies behaal kan word.
Ontvanger eienskappe en meetprosedures word volledig gedefinieer. ‘n Sagtewareprogram is
ontwikkel om die ontvanger-ontwerpsproses te vergemaklik deur vooraf te kan vasstel watter
ontvangerspesifikasies bereik sal kan word al dan nie.
Die volledige ontwerpsproses, vanaf fundamentele spesifikasies tot by die finale ontvanger word
omskryf. ‘n Modulere-ontwerp prosedure is gebruik ter versekering van die maklike vervaardiging,
vervanging en toetsing van elke komponent. Die radio is tydens ontwerp opgebreek in
boublokkies wat elkeen aangepas word na 50O. Elke aparte boublokkie van die ontvangerstelsel
is afsonderlik ontwerp, gemeet en volledig gespesifiseer om dit moontlik te maak om slegs een
komponent te vervang in plaas van die hele stelsel wanneer ‘n enkele komponent nie meer
beskikbaar is nie.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/16362 |
Date | 12 1900 |
Creators | Kellerman, Valpre Cecilia |
Contributors | De Swardt, J. B., University of Stellenbosch. Faculty of Engineering. Dept. of Electrical and Electronic Engineering. |
Publisher | Stellenbosch : University of Stellenbosch |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 13, 154 leaves : ill. |
Rights | University of Stellenbosch |
Page generated in 0.002 seconds