Return to search

Women's experiences of reporting rape to the police : a qualitative study

Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2007. / ENGLISH ABSTRACT: The issue of rape in South Africa has been widely documented and debated in the form of
academic, legal, governmental and media reports. The statistics that inform us both of the
incidence of rape and the number of women who report rape to the police have been
vehemently contested. Secondary victimization of rape survivors by police, medical and
legal officials, has been reported internationally in studies conducted in the United
Kingdom, the United States and South Africa. The present study explored 16 women’s
experiences of reporting rape to the police in historically disadvantaged communities.
Qualitative semi-structured interviews were aimed at eliciting information about the
nature of their experiences with the police and how their complaints were responded to
and dealt with by police personnel. Six categories and 18 themes emerged out of a
grounded theory analysis performed on the data. All of the participants were reportedly
dissatisfied with the manner in which they were treated or the way in which their cases
were handled by the South African Police Service (SAPS). The results implied the
existence of rape myths in police official’s attitudes towards rape survivors, and the need
to create awareness around the rights of rape survivors who report rape to the police, as
well as to educate police officers with regards to the sensitivity of the issue of rape.
Keywords: rape myths; secondary victimization; police; survivors; criminal justice
system; feminism; gender relations; rape in South Africa. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die onderwerp van verkragting in Suid-Afrika is deuglik debateer en dokumenteer deur
middel van akademiese, wetlike, regeering en media verslagte. Die statistieke wat ons in
kennis stel van die aantal insidente van verkragtings en die aantal vrouens wat
verkragting reporteer is gedurig in ‘n vurige en teenstrydige toestand. Sekondêre
viktimisering van verkragting oorlewendes deur die polisie, mediese en wetlike
amptenare, is geraporteer op internasionale vlak in studies wat gedoen is in die Verenigde
Koningkryk, die Verenigde State en Suid-Afrika. Hierdie studie dek die ervarings van 16
vrouens, vanuit historiese agtergeblewe gemeenskappe, se raportering van verkragting
aan die polisie. Kwalitatiewe semi-gestruktureerde onderhoude is gemik daarop om
inligting tot die lig te bring oor die natuur van hul ervaringe met die polisie, hoe daar op
hul aanklagte reaggeer is en hoe die polisie dit hanteer het. Ses katogorieë en 18 temas
was die resultaat vanuit ‘n gegronde teorie analisie wat gedoen is op die data. Al die
vrouens was ongelukkig met die manier waarop hul beweerde behandeling, of oor hul
sake hanteer was deur die Suid-Afrikaanse Polisie Diens (SAPD). Die resultate het gewys
op die bestaan van verkragtingsmites in polisie amptenare se houding teenoor die
verkragting oorlewendes, en die behoefte om ‘n bewustheid te skep oor die regte van
verkraging oorlewendes wat verkragting raporteer aan die polisie, as ook om polisie
offisiere te onderrig ten opsigte van sensitiwiteit teenoor die saak van verkragting.
Sleutelwoorde: verkragtingsmites; sekondêre viktimisasie; polisie; oorlewendes;
kriminele justisie sisteem; feminisme; geslagsverhoudings; verkragting in Suid- Afrika.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/21614
Date12 1900
CreatorsDu Plessis, Nina
ContributorsKagee, A., Maw, A., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Psychology.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Formatvi, 102 leaves
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0018 seconds