Return to search

Invloed van die saamleestegniek op die verhouding tussen die ouer en die kind met leesprobleme / The influence of paired reading on the relationship between the parent and the child with reading disabilities

Die kwaliteit van die ouer-kindverhouding het 'n kardinale invloed op die emosionele, sosiale, kognitiewe en konatiewe ontwikkeling van die kind. In hierdie studie is die interaksies tussen die
ouer en kind tydens die toepassing van die saamleestegniek bestudeer om te bepaal wat die invloed
van die saamleestegniek op die verhouding tussen die ouer en die kind met leesprobeme is. Die studie is vanuit 'n kwalitatiewe benadering voltrek om insig te verkry in die spesifieke
aspekte van die saamleestegniek wat die ouer-kindverhouding kan beinvloed. Die moontlikheid word verder ondersoek dat die ouer aspekte vanuit die saamleestegniek kan veralgemeen
en daagliks in die ouer-kindverhouding kan toepas om sodoende die verhouding te verbeter. Die finale gevolgtrekking is dat die ouer 'n sleutel-rol vervul tydens die toepassing van die saamleestegniek. Indien die ouer die riglyne van die tegniek kan toepas, sal die verhouding tussen die ouer en die kind met leesprobleme verbeter. / The quality of the parent-child relationship plays an essential role in the sosio­-emotional development of the child. The interaction between parent and child is researched within the context of paired reading, to ascertain whether paired reading influences the relationship between the parent and the child with reading problems.
This study is qualitative and gains insight into the unique experiences of the parents and children during paired reading. The researcher aims to identify specific aspects of paired reading that
could influence the parent-child relationship. The possibility that certain educational aspects from paired reading can be applied to daily parent-child interaction to improve the relationship,
is also researched. The final conclusion is that the parent performs a key role in the application of paired reading:
If the parent adheres accurately to the guidelines of the technique, the relationship between the
parent and the child with a reading disability will improve. / Psychology of Education / M. Ed. (Voorligting)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/1550
Date06 1900
CreatorsOdendaal, Maria Christina
ContributorsLessing, A. C.(Anna Christina), 1947-
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageEnglish
TypeDissertation

Page generated in 0.002 seconds