Thesis (MScEng)--Stellenbosch University, 2004. / ENGLISH ABSTRACT: The aim of this thesis was to investigate the use of behavioral level models in receiver
simulations using the capabilities of Agilent's Advanced Design System. Behavioral level
modeling has become increasingly attractive because it offers faster and easier results for
system level simulations.
The work in this thesis focused strongly on nonlinear measurements to characterize the
various nonlinear phenomena that are present in amplifiers and mixers. Measurement
automation software was developed to automate the process. An error correction technique
was also developed to increase the accuracy of spectrum analyzer measurements.
The measured data was used to implement the behavioral level amplifier and mixer models in
ADS. The accuracy of the models was compared to measured data and the different available
models were compared.
Finally the models were combined to realize different receivers and were used to do typical
receiver tests. These test include gain and gain compression, two-tone intermodulation and
spurious responses. The results are compared to measured data to test the accuracy and
usefulness of the models and simulation techniques. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie tesis was om stelsel-vlak gedrags-modelle te ondersoek soos hulle in
Agilent se Advanced Design System (ADS) aangebied word. Die modellering van die
stelselvlak-gedrag van komponente en stelsels is aantreklik aangesien dit 'n hoë vlak
beskrywing van komplekse kommunikasie stelsels moontlik maak. Akkurate stelsel-vlak
simulasies sal lei tot vinnige ontwikkeling en evaluasie van nuwe sisteme. Die resultate wat
verkry word is egter afhanklik van die beskikbaarheid van akkurate stelsel-vlak gedragsmodelle
Die tesis het baie sterk op metings staat gemaak om die nie-liniêre gedrag van versterkers en
mengers te karakteriseer. Meet sagteware is ontwikkel om die verskillende metings te
automatiseer. Fout korreksie vir spetrum-analiseerder-metings is ook ontwikkel.
Die gemete data is gebruik om die nie-liniêre gedrags-modelle in ADS te implementer. Die
modelle is in simulasies gebruik en die akuraatheid van die simulasies is teen gemete data
getoets.
Die finale deel van die tesis gebruik die modelle om tipiese ontvanger karakteristieke te
voorspel. Die volgende toetse is gedoen: aanwins en kompressie, twee-toon intermodulasie
en hoer orde meng produkte. Die resultate van die toetse is met gemete data vergelyk om die
akuraatehied en bruikbaarheid van die verskillende modelle te vergelyk.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/50128 |
Date | 12 1900 |
Creators | Nel, Christoffel Antonie |
Contributors | Van Niekerk, Cornell, Stellenbosch University. Faculty of Engineering. Dept. of Electrical and Electronic Engineering. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 152 p. : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0026 seconds