Thesis (MMus) -- University of Stellenbosch , 2005. / ENGLISH ABSTRACT: In his lifetime Reger was under constant pressure to prove his musical abilities as a composer.
With their subjective opinions numerous critics systematically damaged his reputation.
In this thesis the focus will be on the Bach- Variations op. 81, a work that probably
contributed mostly to the extensive polemic around Reger's style, but also a work that shows
his uniqueness and importance as a composer.
Op. 81 is a large-scale work that, in my opinion, is unfairly underestimated. This may be due
to the fact that it has not yet gained its rightful place in the repertoire. The purpose of my
study is to make a positive contribution that hopefully can lead to greater appreciation of
Reger and his music.
The thesis starts by shedding light on Reger's complex personality and overall living
circumstances, as well as on the situation of composition in the early 20th century. It partly
consists of a shortened biography, followed by a commentary on the Bach- Variations. Finally
a comparison is made between the autograph of op. 81, the printed proof copy (1904), the first
edition in 1904, and the Complete Works edition of 1959. / AFRIKAANSE OPSOMMING: In sy eie lewe moes Reger deurgaans veg sodat sy musiek deur die publiek aanvaar kon word.
Kritici het met hul subjektiewe menings redelike skade berokken, wat die ontwikkeling van sy
reputasie as komponis bemoeilik het.
In hierdie tesis word daar gefokus op Reger se Bach- Variasies op. 81, 'n werk wat miskien
meer as enige andere bygedra het tot die groot polemiek rondom Reger se styl, maar ook 'n
werk wat sy uniekheid en waardigheid as komponis sou bewerkstellig.
Op. 81 is 'n grootskaalse werk, wat volgens my mening onderskat word. Miskien is dit weens
die feit dat dit nie genoeg bekendheid verwerf het tot op hede nie. Die doel van my studie is
dus om 'n positiewe bydrae te maak wat hopelik kan lei tot groter waardering vir Reger en sy
musiek.
Die tesis begin deur lig te werp op Reger se komplekse persoonlikheid en algemene
lewensomstandighede, asook op die stand van komposisie in die vroee jare van die 20ste eeu.
Dit bestaan dus deels uit 'n verkorte biografie, gevolg deur 'n bespreking van die Bach-
Variasies. Ten slotte word daar 'n vergelyking getref tussen die op. 81-outograaf, die
gedrukte proefkopie (1904), die eerste druk in 1904, en die volledige uitgawe van 1959.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/50330 |
Date | 04 1900 |
Creators | Du Preez, Niel |
Contributors | Ludemann, W., Stellenbosch University. Faculty of Arts & Social Sciences. Dept. of Music. |
Publisher | Stellenbosch : University of Stellenbosch |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 98 leaves |
Rights | University of Stellenbosch |
Page generated in 0.002 seconds