Thesis (MScEng)--University of Stellenbosch, 2005. / ENGLISH ABSTRACT: The thesis describes the optimum rotor design and performance of a 110kW
Permanent-Magnet assisted (PM-assisted) Reluctance Synchronous traction Machine
(RSM) using bonded permanent magnet sheets. Particular attention is given to the
performance of the machine drive in the flux-weakening speed region. A detail
explanation is given of the finite-element design optimisation, the basic principles of
operation and the control-design of the PM-assisted RSM drive. A theoretical torque
comparison of the PM-assisted RSM, the standard RSM and the induction machine is
also done. The measured and calculated results of the different drives are presented
and analysed in detail. It is concluded that the performance of the PM-assisted RSM
in terms of torque, voltage and power factor compares favourably well with that of the
induction machine in both the constant torque and flux-weakening speed regions.
Furthermore, it is shown that the temperature rise of the stator winding of the PMassisted
RSM is lower than that of the RSM with both machines at the same load. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die tesis beskryf die optimum rotor ontwerp en vermoë van 'n 110 kW Permanent-
Pagnet-ondersteunde (PM-ondersteunde) Reluktansie Sinchroon Masjien (RSM)
trekkrag aandryfstelsel. Spesifieke aandag word gegee aan die vermoë van die
aandryfstelsel in die vloedverswakking spoedgebied. 'n Volledige verduideliking
word gegee van die eindige-element ontwerp optimering, die basiese beginses van
werking en die beheer-ontwerp van die PM-ondersteunde RSM aandryfstelsel. 'n
Teoretiese vergelyking van die draaiumoment-vergelyking van die PM-ondersteunde
RSM, die standard RSM en die induksmasjien word gedoen. Die berekende en gemete
resultate van die verskillende aandryfstelsels word in detail aangebied en ge-analiseer.
Dit is gevind dat die vermoë van die PM-ondersteunde RSM in terne van
draairnoment, spanning en arbeidsfaktor gunstig vergelyk met dit van die
induksiemasjien in beide die konstante draairnoment en vloedverswakking
spoedgebiede. Verder word getoon dat die temperatuur-styging van die statorwinding
van die PM-ondersteunde RSM laer is as die van die RSM, met deide masjiene by die
selfde las
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/50444 |
Date | 04 1900 |
Creators | Sibande, Sguda Enock |
Contributors | Kamper, M. J., Stellenbosch University. Faculty of Engineering. Dept. of Electrical nad Electronic Engineering. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | 180 p. : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0083 seconds