Return to search

Some design aspects of the multi flux barrier rotor reluctance synchronous machine

Thesis (MEng)--University of Stellenbosch, 2000. / ENGLISH ABSTRACT: This thesis deals with different design aspects of the multi-flux barrier rotor of the reluctance synchronous
machine (RSM). The effect of the different designs on the performance of the RSM is
investigated by means of two-dimensional finite element analysis. The finite element analysis is also
directly used in the optimum design of the rotor of the RSM. The importance of the use of the finite
element analysis in the design and performance calculations of the RSM is illustrated in this thesis.
The design aspects of the RSM which are focussed on in this thesis are, amongst other things,
the chording of the stator winding, the skewing of the rotor and the ratio of the number of rotor flux
barriers to the number of stator slots of the RSM. The effects of these design aspects on the average
torque and torque ripple of the RSM are investigated and general design directives are given. The
occurrence of flux pulsations in the stator teeth and rotor iron segments of the RSM are also studied
to some extent.
The finite element optimum design of a4-pole RSM-rotor with a high number of flux barriers is
described in the thesis. This optimum designed rotor is built and the RSM with this rotor is tested
in the laboratory. Its calculated and measured performances are studied and compared with a conventional,
low number rotor flux barrier RSM. It is found, amongst other things, that the RSM with
the high number of rotor flux barriers has a slightly higher average torque with a significantly lower
torque ripple. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis handeloor verskillende ontwerp-aspekte van die reluktansie sinchroonmasjien (RSM)
met 'n multi-vloedversperringsrotor. Die effek van die verskillende ontwerpe op die vermoë van die
RSM is met behulp van twee-dimensionele eindige element analise ondersoek. Die eindige element
analise is ook direk in die optimum ontwerp van die rotor van die RSM gebruik. Die belangrikheid
van die gebruik van die eindige element analise in die ontwerp en vermoë-berekening van die RSM
word in die tesis geïllustreer.
Die ontwerp-aspekte van die RSM waarop in hierdie tesis gefokus word, is onder andere die spoelsteekverkorting
van die statorwikkeling, die skuinsing van die rotor en die verhouding van die
getal rotor-vloedverperrings tot die getal statorgIeuwe van die RSM. Die effek van hierdie ontwerpaspekte
op die gemiddelde draaimoment en draaimoment-rimpel van die RSM word ondersoek en
algemene riglyne vir die ontwerp van die RSM word gegee. Die voorkoms van vloedpulsasies in die
statortande en rotor yster segmente van die RSM word ook deels ondersoek.
Die eindige element optimum ontwerp van 'n 4-pool RSM-rotor met 'n hoe getal vloedversperrings
word in die tesis beskryf. Hierdie optimum ontwerpte rotor is gebou en die RSM met hierdie rotor is
in die laboratorium getoets. Die berekende en gemete vermoë is bestudeer en vergelyk met die vermoë
van 'n RSM met 'n konvensionele, lae getal vloedversperrings rotor. Dit is onder andere gevind
dat die RSM met die hoë getal rotor-vloedversperrings 'n effens hoër gemiddelde draaimoment het
met 'n behuidende laer draaimoment-rimpel.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/51912
Date12 1900
CreatorsBomela, Xola B.
ContributorsKamper, M. J., Stellenbosch University. Faculty of Engineering. Dept. of Electrical and Electronic Engineering.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Format84 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.1303 seconds