Thesis (MPA)--Stellenbosch University, 2000. / ENGLISH ABSTRACT: Sharp divisions featured between curative and preventative health care in the Public Health
Services of South Africa before the democratisation process. There was fragmentation in
authority structures and inequalities between urban and rural areas as well as along racial lines.
This resulted in a situation where there was duplication and inequality in the distribution of
resources amongst the different levels of health care which led to costly inefficient and
ineffective health services.
The introduction of the White Paper Towards the Transformation of Health System in South
Africa in 1997, aims at the restructuring of health services towards a unified health system which
is capable of delivering quality health care to all in a caring environment. The District Health
System (DHS) is featured as the key to ensuring decentralised, equitable Primary Health Care
(PHC) to all the citizens of South Africa.
This study looks at the reorganisation of health services in the clinics and the day hospitals
which are rendered by the Health Department of The City of Tygerberg and the Community
Health Service Organisation (CHSO) of the Provincial Administration of the Western
Cape(P AWC) in Khayelitsha with the aim of achieving comprehensive PHC services.
Inthe absence of legislation for the integration of health services, initiatives for the achievement
of quality comprehensive PHC within the district are envisaged. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Openbare Gesondheidsdienste in Suid Afrika was voor die demokratieseringsproses gekenmerk
deur 'n skeidig tussen kuratiewe en voorkomende gesondheidsdienste. Daar was fragmentasie
van bestuurstrukture, ongelykheid tussen stedelike en landelike gebiede asook ongelykheid op
grond van ras. Dit het gelei tot duplisering van, en ongelykheid in, die verspreiding van
hulpbronne op die verskillende vlakke van gesondheidssorg.
Die Witskrif op die Transformasie van Gesondheidstelsels in Suid-Afrika, 1997, fokus op die
herstrukturering van gesondheidsdienste en het 'n verenigde gesondheidstelsel ten doel wat
daartoe in staat is om gehalte gesondheidsorg in 'n sorgsame omgewing aan almal te lewer. Die
Distriksgesondheidstelsel (DGS) word gekenmerk deur gedesentraliseerde, gelykmatige Primêre
Gesondheidsorg (PGS) dienslewering aan al die inwoners van Suid-Afrika.
Hierdie studie kyk na die herorganisering van gesondheidsdienste wat deur die
gesondheidsdepartement van die Stad Tygerberg en die Gemeenskapsgesondheidsdiens
organisasie van die Provinsiale Administrasie van die Wes-Kaap (PAWK) in die klinieke en
daghospitale in Khayelitsha gelewer word met die doel om omvattende Primêre Gesondheidsorgdienste
te voorsien.
Weens die afwesigheid van wetgewing vir die integrasie van gesondheidsdienste word inisiatiwe
vir die bereiking van gehalte omvattende Primêre Gesondheidsorg binne die distrik beoog.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/51564 |
Date | 03 1900 |
Creators | Mtwazi, L. M. |
Contributors | Muller, J. J., Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. School of Public Leadership. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | 55 pages : illustrations |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0029 seconds