Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2003. / ENGLISH ABSTRACT: Saving the life of another person cannot be measured in monetary terms. It is also
impossible to describe the satisfactiori of carrying out a successful rescue to anybody.
However, the disappointment and sense of failure when a rescue mission fails and a
life is lost, is devastating. Many rescue workers, including those of the National Sea
Rescue Institute (NSRI), have experienced this overwhelming sense of failure. Rescue
workers often dwell on failed rescue attempts, wishing that they could have arrived on
the scene earlier or knew where to start looking for people. The fact that lives are still
lost, despite the best efforts of rescue workers, points to the need to improve on life
saving techniques, procedures, equipment and technology.
Providing the NSRI with a workable tool to help them manage and allocate resources,
plan a rescue, determine drift speed and distance or create search patterns, may one
day be just enough to save one more life.
With this goal in mind, a search and rescue application, called RescueView, was
developed utilising ArcView 3.2a. This application was specifically designed for use
by the NSRI, and it will be used as a command centre in all NRSI control rooms and
for all rescue efforts. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Om die lewe van 'n ander persoon te red, kan nie in geldwaarde gemeet word nie. Dit
is ook onmoontlik om aan enige iemand die bevrediging van 'n suksesvolle redding te
beskryf. Die terleurstelling en gevoel van verlies is egter baie groot wanneer 'n
reddingspoging misluk en 'n lewe verloor word. Menige reddingswerkers, insluitend
dié van die Nasional Seereddingsinstituut (NSRI), het al hierdie oorweldigende
gevoel van mislukking ervaar. Reddingswerkers tob dikwels oor onsuksesvolle
reddingspogings en wens dat hulle vroeër op die toneel aangekom het of geweet het
waar om vir mense te begin soek. Die feit dat lewensverlies steeds plaasvind, ten
spyte van reddingswerkers se beste pogings, dui op die behoefte om
lewensreddingstegnieke, -prosedures, -toerusting en -tegnologie te verbeter.
(
Deur die NSRI met 'n werkbare instrument te voorsien, wat hulle kan help om
hulpbronne te bestuur en toe te wys, 'n redding te beplan, dryfspoed en -afstand te
bepaal of soekpatrone te skep, mag eendag dalk net genoeg wees om nog 'n lewe te
red.
Met hierdie doel in gedagte is RescueView, 'n soek- en reddingsapplikasie, deur
middel van ArcView 3.2a ontwikkel. Hierdie applikasie is spesifiek ontwerp vir
gebruik deur die NSRI en dit sal as beheersentrurn in alle NSRI kontrolekamers en vir
alle reddingspogings gebruik word.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/53360 |
Date | 12 1900 |
Creators | Meyer, K. C. (Kobus Cornelius) |
Contributors | Zietsman, H. L., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Geography and Environmental Studies. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 186 pages : illustrations |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0022 seconds