Thesis (MCur)--Stellenbosch University, 2000. / ENGLISH ABSTRACT: The traditional management practice of the unit manager has changed
dramatically in the past decade. She is responsible to supply nursing services in
an environment which is characterized by smaller operational budgets, rapid
developments and changes in every sphere. The researcher has identified
deficiencies in the management process of the unit manager. This led to the
evaluation of the management activities of the unit manager in a selected group
of hospitals.
A quantitative, non-experimental, descriptive approach was followed with a
questionnaire survey as research design. Standards were set and the
management activities were evaluated against these standards.
The main findings were:
• The unit manager was not 100% involved in her comprehensive
management task
• The unit manager did not have the necessary training to empower her to
manage effectively.
The researcher recommends that the unit manager should be empowered by
inservice education programmes but should also follow the formal management
programmes at a recognized tertiary education institution.
Keywords: Unit management / Standard formulation / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die tradisionele bestuurspraktyk van die eenheidsbestuurder het oor die
afgelope dekade dramaties verander. Sy is verantwoordelik vir die verskaffing
van verpleegdienste in 'n omgewing wat gekenmerk word deur kleiner
operasionele begrotings, vinnige vooruitgang en veranderinge op alle gebiede,
Die navorser het leemtes in die bestuursproses van die eenheidsbestuurder
geïdentifiseer. Dit het gelei tot die evaluering van die bestuursaktiwiteite van die
eenheidsbestuurder in 'n geselekteerde groep hospitale.
'n Kwantitatiewe, nie-eksperimentele beskrywende navorsingsbenadering is
gebruik met 'n vraelysopname as navorsingsontwerp. Standaarde is gestel
waarteen die bestuursaktiwiteite geëvalueer is.
Die belangrikste bevindinge was dat:
• Die eenheidsbestuurder nie 100% betrokke was by haar omvangryke
bestuurstaak nie
• Die eenheidsbestuurder nie oor die nodige opleiding beskik wat haar
bemagtig om hierdie bestuurstaak effektief te verrig nie.
Die navorser beveel aan dat die eenheidsbestuurder bemagtig moet word deur
middel van indiensopleidingsprogramme maar ook deur formele
bestuursopleiding aan 'n erkende tersiêre opvoedkundige intansie moet te volg.
Sleutelwoorde: Eenheidsbestuur/standaard formulering
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/51692 |
Date | 12 1900 |
Creators | Van Dyk, Anneline Lynette |
Contributors | Welmann, E. B., Stellenbosch University. Faculty of Medicine and Health Sciences. Dept. of Interdisciplinary Health Sciences. Nursing Science. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | af_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 213 p. : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0023 seconds