Return to search

Predicting sexual sensation seeking : the third variable effect of time spent on the internet

Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2014. / ENGLISH ABSTRACT: The most commonly searched for topic on the internet revolve around sexuality. These searches, known as online sexual pursuits, may be influenced by one’s personality traits, such as sexual sensation seeking (Kalichman et al., 1994), which has been associated with various sexual risk behaviours and could increase one’s chances of contracting sexually transmitted diseases and infections. It is therefore vital for researchers to examine the association between sexual sensation seeking and the internet.
This study collected data from 336 participants who responded to instruments on an online survey which consisted of a demographic questionnaire, the Sexual Sensation Seeking Scale (Kalichman et al., 1994), the Sexual Compulsivity Scale (Kalichman & Rompa, 1995), the Big Five Inventory (John, Naumann, & Soto, 2008), the Real Me Questionnaire (Amichai-Humburger, Wainapel, & Fox, 2002), Klein’s Sexual Orientation Grid (Klein, 1993), and items associated with sexual risk behaviour (Mashegoane, Moalusi, Ngoepe, & Peltzer, 2002), online deception (Capri & Gorski, 2006; Stieger , Eichinger, & Honeder, 2009), and internet use. Results from multiple regression analyses indicated that extraversion, agreeableness, conscientiousness, neuroticism, sexual compulsivity, sexual risk behaviour, and online self-disclosure were statistically significant (p < .05) predictors of sexual sensation seeking.
The study used product-term regression analysis to examine the influence that time spent on the internet has on sexual sensation seeking and its relationship with the statistical predictors thereof. Three distinct third variables were used, namely, hours spent on the internet for work purpose (work hours), hours spent on the internet associated with online sexual pursuits (sexual hours), and hours spent on the internet for personal purposes (personal hours). Through the use of product-term regression analyses I was able to show that work hours as a third variable moderated the relationship between extraversion and sexual sensation seeking; work hours indirectly influenced sexual sensation seeking through sexual compulsivity; and that work hours as a third variable moderated the relationship between online self-disclosure and sexual sensation seeking. Furthermore, sexual hours as a third variable moderated the relationship between sexual compulsivity and sexual sensation seeking. Finally, I have shown that, within the sample, personal hours as a third variable moderated the relationship between sexual compulsivity and sexual sensation seeking; personal hours indirectly influenced sexual sensation seeking through sexual risk behaviour; and personal hours indirectly influenced sexual sensation seeking through online self-disclosure. It thus seems that time spent online influences sexual sensation seeking. It is advised that internet use policies be put in place to establish and maintain a professional culture within the workplace, and to ensure that job performance is consistently met. Internet software packages may be used to identify and report unauthorized online activity, and monitor hours spent online in order to identify individuals who may require treatment with regards to problematic internet use, sexual compulsivity, and inappropriate sexual behaviour in the workplace. Furthermore, the results of this study highlight the internet’s influence on the relationship between sexual compulsivity and sexual sensation seeking, and as such, may be of interest to sex therapists and counsellors in the field of hypersexuality. Finally, corporations, university officials, and youth and sexual health organisations may want to create awareness and provide educational resources with regards to the health risks associated with exploring sexuality via the internet. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Temas wat rondom seksualiteit gefokus is, is die mees algemeenste onderwerp wat op die internet nagevors word. Hierdie internet soeke, naamlik aanlyn seksuele strewe, word deels beïnvloed deur persoonlikheids-eienskappe, soos seksuele sensasiesoeke. Verder, seksuele sensasiesoeke is geassosieer met ‘n wye reeks riskante seksuele gedrag en kan die kanse tot seksueel oordraagbare siektes en infeksies verhoog. Hieruit volg dus die noodsaaklikheid dat navorsers die assosiasie moet ondersoek tussen seksuele sensasiesoeke en die internet. In ‘n aanlyn-opname is data van 336 respondente versamel deur die gebruik van instrumente soos 'n demografiese vraelys, Seksuele Sensasiesoekende Skaal (Kalichman et al., 1994), Seksuele Kompulsiwiteit Skaal (Kalichman & Rompa, 1995), Groot-Vyf Inventaris (John, Naumann, & Soto, 2008), Ware Ek Vraelys (Amichai-Humburger, Wainapel, & Fox, 2002), Klein se Seksuele Oriëntasie Rooster (Klein, 1993), en items wat verband hou met riskante seksuele gedrag (Mashegoane, Moalusi, Ngoepe, & Peltzer, 2002), aanlynmisleiding (Capri & Gorski, 2006; Stieger , Eichinger, & Honeder, 2009), en internetgebruik. Resultate van 'n meervoudige regressie-analise het aangedui dat ekstraversie, pligsgetrouheid, welgevalligheid, neurotisisme, seksuele kompulsiwiteit, riskante seksuele gedrag, en aanlyn self bekendmaking statisties beduidende (p < .05) voorspellers van seksuele sensasiesoeke is.
Hierdie studie het produk-term regressie-analise (toets vir interaksie met behulp van meervoudige regressie) gebruik om die derde veranderlik van tyd wat op die internet gespandeer word te analiseer met betrekking tot die verhouding tussen seksuele sensasiesoeke en die statistiese voorspellers van seksuele sensasiesoek. Die derde veranderlike bestaan uit drie verskillende kategorieë naamlik, ure wat aanlyn gespandeer is vir werksdoeleindes (werksure), ure wat op die internet gespandeer is wat verband hou met aanlyn seksuele strewe (seksuele ure), en ure wat aanlyn vir persoonlike doeleindes gespandeer is (persoonlike ure). Resultate dui daarop neer dat werksure die verhouding tussen ekstraversie en seksuele sensasiesoeke gemodereer het, werksure het seksuele sensasiesoeke indirek gebeïnvloed deur seksuele kompulsiwiteit, en dat werksure die verhouding tussen aanlyn selfbekendmaking en seksuele sensasiesoeke gemodereer het. Verder het seksuele ure die verhouding tussen seksuele kompulsiwiteit en seksuele sensasiesoeke gemodereer. Persoonlike ure het die verhouding tussen seksuele kompulsiwiteit en seksuele sensasiesoeke gemodereer, persoonlike ure het seksuele sensasiesoeke indirek gebeïnvloed deur riskante seksuele gedrag, en persoonlike ure het seksuele sensasiesoeke indirek beïnvloed deur aanlyn selfbekendmaking. Dit blyk derhalwe dat die tyd wat op die internet gespandeer word het 'n invloed op seksuele sensasiesoeke. Daar word voorgestel dat beperkende beleidsriglyne binne internetgeledere ingestel word ten einde ‘n professionele kultuur binne die werkplek te verseker. Internet-programme kan gebruik word om ongemagtigde internet-aktiwiteit te identifiseer en aan te meld, aanlyntyd te kontroleer en persone te identifiseer vir moontlike behandeling vir internetverwante probleme, seksuele kompulsiwiteit en ontoepaslike seksuele gedrag binne die werkplek. Voorts fokus hierdie studie op die invloed van die internet met betrekking tot die verhouding tussen seksuele kompulsiwiteit en seksuele sensasiesoeke, en kan van beduidende belang wees vir seksterapeute en beraders wat spesialiseer in die veld van hiperseksualiteit. Ten slotte skep hierdie studie ‘n platform vir organisasies, universiteite, jeug- en seksuele gesondheidsorganisasies om bewustheid en programme te bevorder wat die gesondheids-risiko’s aanspreek wat verband hou met seksuele strewe op die internet.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/86705
Date04 1900
CreatorsHassan, Neil Ryan
ContributorsKafaar, Zuhayr, Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Psychology.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format163 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0024 seconds