Die verkeerdelike posisionering van risikobestuur binne organisasies kan die
rapporteringskanaal van die risikobestuurder beinvloed. Daar is ook merkbare
verskille ten opsigte van risikobeheer aktiwiteite (bv. Sekuriteit en
Beroepsgesondheid en-Veiligheid, ens.)
Die term "risikobestuurder" word dikwels gebruik vir verskeie posbenamings,
byvoorbeeld geboue- of fasilitiete bestuurder, en skep nie alleen verwarring nie,
maar bevorder ook nie eenheidsdenke binne die organisasie nie. Risikobestuur het topbestuurstatus binne die organisasie, maar het ook sekere
unieke probleme - soos vertragings in besluitnemings- en kommunikasieprosesse.
Die oplossing le in die opgradering van die risikobestuurder se posvlak tot die van
topbestuurslid waar risikobestuursaangeleenthede op hoer vlak aangespreek kan
word. / Police Practice / M.A. (Polisiekunde)
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/17184 |
Date | 11 1900 |
Creators | Le Roux, Gabriƫl Jacobus |
Contributors | Marais, C. W. (Coenraad Wessel), 1950-, Du Toit, G. S. (Gawie S.) |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | Afrikaans |
Detected Language | Unknown |
Type | Dissertation |
Format | 1 online resource (1 v. (various pagings)) |
Page generated in 0.0021 seconds