Return to search

The effect of South African provincial road condition on the efficiency of forest product transport

Thesis (MScFor)--Stellenbosch University, 2004. / ENGLISH ABSTRACT: The context of the study is concern over declining provincial road condition due to
insufficient government funding of road maintenance. These roads are by their
public nature used by a wide variety of commercial and private interests contributing
a variety of axle loads. There was no information available on the use of these roads
by forest companies and the road conditions. Consequently a survey was conducted
to determine condition and length of each segment of provincial road in use by
forestry companies and the volume of wood transported over them. In addition data
was gathered on other users and their contribution to the volume transported over
each section.
The questionnaire indicated that the provincial roads are in a poor state. The
literature review suggested a significant reduction in total cost of transport can be
achieved by maintaining or rebuilding these roads. South African forest companies
provide the majority of the heaviest axle loading to these roads and must theretore
take responsibility tor damage caused to them. Also a variety of forest companies
use the same roads and consequently collaborative studies between companies are
needed.
A modified Dijkstra's algorithm was used to quantify the effect of the condition of
South African provincial roads on the efficiency of the transport ottorest products.
The model requires digitised raster road and forest map layers combined with
transport vehicle specification as input. The products of the model are optimum
routes from all source points to a single exit point or sink, the total volume
transported across all road nodes and the total cost to extract all wood from a map
section. This output allows managers to identify critical roads tor management
attention and make tentative estimates of possible reductions to total cost by altering
the road condition. The manager is able to test the sensitivity of the solution to
changes in variables and gain a better overall picture of the interactions within the
system. The model results, and improved understanding, will provide input to more
specific and collaborative studies.
South African forest managers can respond to the poor provincial road network by
conducting ad hue maintenance to these roads to prevent them becoming completely
impassable or to rebuild them to their design state and maintain them at that state.
The cost of taking no actions is that these roads would eventually become
impassable. The road network model determined that, for the study area, a unilateral
decision to rebuild and maintain all roads would result in a net increase in transport
costs ofR 2 million/year. When compared to the cost of ad hue road improvements
for the same area of R 8 million it is obvious that proper road management is a better
option.
It was shown that 75% of the reduction in total cost is generated by improving only
31 % of the provincial road surface. Consequently, by improving selected roads
(20% of the total provincial road network for the area) it was possible to generate a
net cost R 2.9 million lower than if the roads were left as they are.
If reductions in operating costs are included the net cost to the forest industry is R 3.1
million/year lower than leaving the roads as they are. In addition to the cost being
lower, an improved road network would be in place and the current ad hue spending
would be unnecessary.
On a larger scale it was estimated that poor provincial road management costs the
industry as a whole R 26 million or R 1.52/m3/year. This money can be used to
offset the costs of maintaining and upgrading roads. It is therefore concluded that the
South African forest industry needs to assess its policy on provincial road
management and become more active in the managing of these roads. The tool
developed and presented is intended as a prototype decision support tool in
developing future policies. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die inhoud van hierdie studie handelaar die verval van provinsiale paaie as gevolg
van die regering se onvoldoende fondse vir die instandhouding van die paaie.
Hierdie paaie word as gevolg van hulle publieke aard deur 'n wye verskeidenheid
kommersiële en private belange gebruik, wat bydra tot 'n verskeidenheid van
asladings. Daar was geen inligting oor die bosbou maatskappye se gebruik van paaie
of die toestand van die paaie beskikbaar nie. Gevolglik is 'n opname gemaak 0111 die
kondisie en lengte van elke segment van die paaie wat deur die bosbou maatskappye
gebruik word, vas te stel, asook die volume hout wat oor die paaie vervoer word.
Data oor ander verbruikers van die paaie is verder ingesamel, asook hul bydrae tot
die volume wat oor die paaie vervoer word.
Die vraelys het aangedui dat die provinsiale paaie in 'n baie swak toestand is. 'n
Literatuurstudie het getoon dat 'n beduidende daling in die totale vervoerkoste
moontlik is deur hierdie paaie te onderhou afoor te bou. Die Suid-Afrikaanse
bosbou maatskappye voorsien die meerderheid van die swaarste asladings op hierdie
paaie en moet dus verantwoordelikheid neem vir beskadigde paaie, 'n
Verskeidenheid bosbou maatskappye gebruik die paaie; gevolglik is gesamentlike
studies tussen die maatskappye ook nodig.
'n Aangepaste Dijkstra algoritme is gebruik om die effek van die toestand van Suid-
Afrikaanse provinsiale paaie op die effektiwiteit van die vervoer van bosbou
produkte, vas te stel. Hierdie model benodig digitale inligting oor die hoofen
bosbou paaie, asook die spesifikasies van die voertuie wat gebruik word. Die
resultaat van die model is die optimale roetes vanaf alle bronpunt oorspronge tot by
'n enkele bestemming, die totale volume vervoer oor al die padnodusse en die totale koste verbonde aan die verwydering van alle hout uit 'n afgemerkte seksie op die
kaart. Hierdie produk of result ate stel bestuurders in staat 0111 kritieke paaie vir
aandag te identitiseer en om tentatiewe voorspellings van moontlike afname in die
totale kostes te maak indien die toestande van paaie verbeter sou word.
Die bestuurder kan die sensitiwiteit van die oplossing vir variasie in die
veranderlikes toets en sodoende 'n beter geheelbeeld kry van die interaksie binne die
sisteem. Die resultate van die model en n beter begrip daarvan, kan insterte lewer in
meer spesitieke studies en gesamentlike studies tussen maatskappye.
Suid Afrikaanse bosbou bestuurders kan teen die swak provinsiale padnetwerk
optree deur ad hoc instandhouding toe te pas op hierdie paaie om te voorkom dat
hulle totaal en alonbegaanbaar word. Ofhulle kan die paaie restoureer tot hul
oorspronklike toestand en hulle dan in stand hou. Die kostes daaraan verbonde om
nie op te tree nie, is dat hierdie paaie uiteindelik on-gaanbaar sal word. Die
padnetwerkmodel het gewys dat vir die spesitieke studie area, 'n eenparige besluit
0111 alle paaie te herbou en onderhou, 'n algehele toename in vervoerkostes van R2
miljoen/jaar tot gevolg sal hê. Wanneer dit vergelyk word met die R8 miljoen wat
die ad hoc padverbeterings kos, is dit duidelik dat geskikte padbestuur 'n beter opsie
is.
Daar is bewys dat 75% van die daling in totale kostes genereer kan word deur
verbeteringe aan die oppervlaktes van slegs 31% van die provinsiale paaie te maak.
Gevolglik was dit moontlik om netto kostes van R2,9 miljoen ruinder te genereer as
vanneer geen instandhouding gedoen is nie. Dit is bewerkstellig deur verbeteringe
aan geselekteerde paaie aante bring (20% van die totale provinsiale padnetwerk vir
die area.)
As die daling in bedryfskoste ingesluit is, sal die netto koste vir die bedryf R3.1
millioen/jaar ruinder wees as om die paaie so te los sonder enige aandag. Verder, tot
laer koste sal daar 'n verbeterde pad netwerk in plek wees en die huidige ad hoc
spandeering aan die paaie nie meer nodig wees nie. Op groot skaal, is die benaderd voorspelling dat 'n swak provinsialepadbestuurstelsel
die bosbou bedryf R26 millioen of R 1.52/m3 uit die sakjaag. Hiedie misbruikde
geld kan eerder teruggeploeg word in pad onderhoud en opgradeerings
werksaamhede. Dit is dus nodig dat die bosbou bedryf sy beleid weer in oonskou
moet neem in verband met die bestuur van provinsiale paaie en ook meer aktief die
voortou sal moet neem in die instandhoudind van provinsiale paaie. Die metodiek
hier ontwikkel kan 'n inleidende doel dien in die ontwikkeling van toekoemstige
besluit neeming rakend die bestuur van provinsiale paaie.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/50146
Date03 1900
CreatorsNicholls, Stephen John
ContributorsPulkki, R .E., Stellenbosch University. Faculty of AgriScience. Dept. of Forest and Wood Science.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format111 pages : illustrations, map
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0036 seconds