Return to search

Die opvoeding van die mishandelde kind

Submitted in fulfillment of the requirements for the degree of Master of Education in the Department of Educational Psychology and Special Education in the Faculty of Education at the University of Zululand, South Africa, 2000. / Die navorsing ondersoek die opvoedingsnood van die mishandelde kind met die
klem op die vennootskap tussen die opvoeder en die mishandelde kind in sy opweg-
wees na volwassenheid. Daar word ook gelet op die persepsie van die
voorstander van kinderregte van die mishandelde kind se verhouding met homself,
ander, idees en dinge en Godfn god binne sy eie leefwereld.
Aandag word geskenk aan problematiese opvoedingsgebeure waaraan die kind
blootgestel mag word en die invloed wat hierdie gebeure op die onderaktualisering
van die psigiese lewe mag he. Die wordingsdoeleindes van die kind onder die
opskrifte: betekeniswereld, adekwate self en toebehorenheid word bespreek. Een
van die opvoeder se take is onder andere om die kind in staat te stel om homself in
die wereld te onenteer sodat hy sy eie leefwereld kan konstitueer. Deur relasies
met homself, ander, idees en dinge en Godfn god te vorm, konstitueer hy 'n
betekenisvolle leefwereld.
'n Selfgestruktureerde vraelys is as. meetinstrument gebruik. Die opstel,
verspreiding en voltooiing daarvan word volledig behandel. Die aanbieding en
ontleding van data word bespreek. Waar nodig, word van beskrywende statistiek
gebruik gemaak.
Uit die analise van die data het dit geblyk dat die mishandelde kind oor die
algemeen nie baie gelukkig is nie, hy slaap nie rustig nie en hy neem oor die
algemeen 'n aggressiewe houding in en is nie vriendelik nie. 'n Groot aantal het
gevoel dat daar nie regtig goed in hulle steek nie en dat hulle die mi~handeling
waaraan hulle blootgestel is, verdien.
Wat die verhouding met ander betref, het dit geblyk dat daar tog op een van die
ouers of versorgers se liefde en ondersteuning staatgemaak kan word, dat daar
vertroue in die voorstander van kinderregte is en dat 'n klein persentasie van
mishandelde kinders goed met volwassenes oor die weg kom. Oor die algemeen is
verhoudings met huidiqe vriende goed. Ongelukkig het dit geblyk dat min
mishandelde kinders 'n goeie toekonisperspektief het. Wat die relasiedimensie met
Godfn god betref, het min kinders hierdie verhouding as 'n prioriteit in hul lewens
gestel.
Ter afsluiting word daar enkele aanbevelings aan die hand gedoen:
• Oat die ouer/versorger se opvoedings- en onderrigtaak deur aile partye (staat,
kerk, skool, ensovoorts) aandag behoort te geniet.
• Oat ouers/versorgers - as prirnere opvoeders -van hulle verantwoordelikhede
bewus gemaak behoort te word by wyse van werkswinkels, ondersteuning en
kommunikasie tussen die skool en die huis.
• Oat die kerk as infonnele opvoeder, kinders genoegsaam geestelik onderrig.
Die hoop word uitgespreek dat hierdie beskeie bydrae 'n sinvolle bydrae tot die
leefwereld van die mishandelde kind sal maak. = During this study research was conducted pertaining to the educational need of the
abused child, with the emphasis on the partnership between the educator and the
abused child on his way- to maturity- . Attention was also focused on the perception of
the Protector of children's rights on the life world of the abused child..
A self-constructed questionnaire was used as measuring instrument. The construction,
distribution and completion of the questionnaire were discussed in detail. The
presentation and analysis of data was also discussed. Where necessary descriptive
statistics were used to analyse data.
From the analysis of the data it became clear that the abused child is not a happy child,
he does not sleep well, becomes aggressive often and is not very fiiendly. A large
number ofabused children were under the impression that they deserved the abuse
they had experienced.
Regarding the relationship with others, most children indicated that they trusted and i
or loved at least one of their parents. They also trusted the Protector of children's
rights. Few experienced meaningful relations with adults or a positive perspective on
the future. Pertaining to their relationship to God! a god, very few expressed this
relationship as a priority.
Based on the accumulated findings of the research the following recommendations
were made:
• That parent's educational responsibilities be recognised by the government,
churches and school.
• Parents as primary educator's responsibilities should be emphasised by means of
. workshops, support groups and meaningful communication between home and
school
• That the church as informal educator should provide sufficient support to the
abused child.
It is hoped that this study will make a meaningful contribution towards the life world
of the abused child.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:uzulu/oai:uzspace.unizulu.ac.za:10530/1296
Date January 2000
CreatorsGrabe, Suzette
Contributorsvan de Merwe, A., Urbani, G.
PublisherUniversity of Zululand
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Formatapplication/pdf

Page generated in 0.0022 seconds