Return to search

Quantifying system reliability in rail transportation in an aging fleet environment

Thesis (MEng)--Stellenbosch University, 2015. / ENGLISH ABSTRACT: In recent years, the management of physical assets has become increasingly important, even more so, in
asset intensive organisations. This research work presents an overall approach to quantify reliability of
rolling stock assets in the rail environment. The current maintenance management system in the case
studied is over-reliant on cancellations and delays as reliability measure. The objectives of this study
were, therefore, to develop a scientific approach to quantify the reliability of the rolling stock fleet and
to develop a maintenance planning model based on system reliability. The research methodology
followed made use of failure statistics, failure distributions and the interdependence of different systems
to determine the impact of component failures on the overall system reliability. This could then be used
to determine the reliability of individual train sets in order to better understand their performance. The
reliability measure could be used for predicting component and train set failures as well as to better
understand the contribution of maintenance towards reliability, hence the term Reliability Based
Maintenance. The model, validated with real data, illustrates how the reliability measure can be used to
determine maintenance intervals of different train sets. Based on the results, recommendations are made
in relation to future planning of the maintenance strategy. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die bestuur van fisiese bates het in die afgelope tyd meer belangrik geword, veral in organisasies wat
afhanklik is van hulle fisiese bates. Hierdie navorsing stel ‘n metode voor wat die betroubaarheid van
rollende materiaal bates in die spoor bedryf kwantifiseer deur gebruik te maak van falingstatistiek. In
die huidige instandhouding bestuurstelsel van die gevallestudie word daar te veel gesteun op kansellasies
en vertragings van treine as ‘n betroubaarheids meting. Daarom was die doelwitte van die navorsing om
‘n wetenskaplike benadering te ontwikkel om betroubaarheid van rollende materiaal the kwantifiseer,
en om ‘n instandhouding beplannings model voor te stel, gebaseer op sisteem betroubaarheid. Die
navorsingsmetodologie is gebaseer op falingstatistieke, falingverspreidings, en die interafhanklikheid
van stelsels word gebruik om die invloed van komponent falings op die betroubaarheid van die totale
stelsel te bepaal. Hierdie benadering word dan gebruik om die betroubaarheid van individuele treinstelle
en die werksverrigting van individuele trainstelle te bepaal. Hierdie instandhouding meting kan gebruik
word om falings van komponente en treinstelle te voorspel, asook om die bydrae van instandhouding
tot betroubaarheid beter te verstaan, daarom genoem Betroubaarheids Gebaseerde Instandhouding. Dit
is ook geïllustreer hoe die betroubaarheid meting gebruik kan word om instandhouding intervalle te
bepaal. Die betroubaarheid model is met werklike data gevalideer en aanbevelings word gemaak hoe
om betroubaarheid te gebruik om die toekomstige beplanning van instandhouding te doen.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/96836
Date03 1900
CreatorsConradie, Pieter Daniel Francois
ContributorsOosthuizen, G. A., Stellenbosch University. Faculty of Engineering. Dept. of Industrial Engineering.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format159 pages : illustrations
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0022 seconds