Thesis (MSc)--University of Stellenbosch, 2003. / ENGLISH ABSTRACT: The current study was an investigation into the moral development amongst rugby
players in residence at the University of Stellenbosch. An adapted version of the Ethic of
Care Interview was applied on thirty participants, 15 rugby players and 15 non-rugby
players. Results were analysed using the Mann-Whitney U test and indicated that there
was no significant difference in moral reasoning between the two groups. However, there
was a significant difference (p<O.05) between the two groups when considering a sport
specific moral dilemma. The rugby players employed a higher level of moral reasoning
than the non-rugby players on this measure. These findings are viewed within the context
of the theoretical frameworks of Pia get, Kohlberg, Gilligan and Haan. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die huidige studie was 'n ondersoek oor die morele ontwikkeling van koshuis
rugbyspelers aan die Universiteit Stellenbosch. 'n Aangepaste weergawe van die Ethic of
Care Interview is op dertig deelnemers toegepas. Die steekproef het bestaan uit 15
rugbyspelers en 15 nie-rugbyspelers. Resultate is deur die Mann-Whitney U toets
ontleed, en het aangedui dat daar geen beduidende verskille tussen die twee groepe se
vlak van morele redenering was nie. Daar was wel 'n beduidende verskil (p<O.05) tussen
die twee groepe wanneer 'n sport spesifieke morele dilemma in gebruik was. Die
rugbyspelers het 'n hoër vlak van morele redenering as die nie-rugbyspelers op hierdie
maatstaf gebruik. Hierdie bevindinge word in konteks geplaas van die teoretiese
raamwerke van Piaget, Kohlberg, Gilligan en Haan.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/53656 |
Date | 04 1900 |
Creators | Smith, Derek George |
Contributors | De Vos, H.M., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Psychology. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 43 p. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0021 seconds