Return to search

The socio economic factors in Rustenburg that fuel sexually transmitted diseases (STDs) and which could result in the transmission of the human immunodeficiency virus (HIV)

Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2015. / ENGLISH ABSTRACT: Sexually Transmitted Diseases (STDs) constitute a serious health issue because they play a significant role in the transmission of HIV. STDs are associated with increased risk of either acquiring or transmitting HIV because of the breaks and inflammation they cause on the genital lining and the skin. Prevention or treatment of STDs can significantly lower the risk of HIV transmission.
The purpose of this study is to identify the socio economic factors in Rustenburg that fuel STDs and which could lead to the transmission of HIV among youth of Rustenburg, and to make suggestions on actions that could be taken to mitigate the effects of STDs and HIV infection in the community.
The method used in this study was a qualitative approach. An interview guide with eighteen open-ended questions for semi structured interviews was undertaken amongst Rustenburg youth aged 20 to 35 attending clinic for STDs in two health facilities (Job Shimankane Tabane Hospital and Classic House Clinic) in Rustenburg. The following socio-economic factors: alcohol use, poverty, concurrent multiple sexual partnership, and commercial sex work were found to be contributing to the spread of STDs and HIV in Rustenburg. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Seksueel oordraagbare siektes (SOS) bly 'n ernstige openbare gesondheidskwessie as gevolg van die rol wat dit speel in die oordrag van MIV. SOS word geassosieer met 'n verhoogde risiko van beide die verkryging, of oordrag van MIV as gevolg van die breek en inflammasie wat dit veroorsaak op die voering van die geslagsorgane en die vel. Voorkoming of behandeling van seksueel oordraagbare siektes kan die risiko van oordraagbaarheid van MIV aansienlik verminder.
Die doel van hierdie studie is om die sosio-ekonomiese faktore in Rustenburg te identifiseer wat seksueel oordraagbare siektes vererger wat kan lei tot die oordrag van MIV-infeksie onder die jeug van Rustenburg, en om voorstelle te maak oor stappe wat geneem kan word om die gevolge van seksueel oordraagbare siektes en MIV-infeksie te verminder in die gemeenskap.
Die metode wat in hierdie studie gebruik is, was ‘n kwalitatiewe benadering. 'n Onderhoudgids met agtien ope vrae vir semi-gestruktureerde onderhoude, is onderneem onder die jeug van Rustenburg tussen die ouderdomme van 20-35 wat die kliniek vir seksuele oordraagbare siektes bywoon in twee gesondheidsfasiliteite in Rustenburg, naamlik (Job Shimankane Tabane-hospitaal en Classic House kliniek).
Daar is gevind dat die volgende sosio-ekonomiese faktore naamlik die gebruik van alkohol, armoede, verskeie gelyktydige seksuele maats en kommersiële sekswerk, bydra tot die verspreiding van seksueel oordraagbare siektes en MIV in Rustenburg.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/97094
Date04 1900
CreatorsNtumba, Kalala
ContributorsFerreira, Clive, Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Dept. of Industrial Psychology. Africa Centre for HIV/AIDS Management.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format69 pages : illustrations
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0019 seconds