Return to search

A description of maritime safety in South Africa

Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2000. / ENGLISH ABSTRACT: The increasing financial pressures exerted on ship owners in recent years due to cost
inflation, overtonnage and low freight rates in many sectors, have forced ship owners
to increase cost savings and contain costs. That induced certain shipowners to operate
substandard ships. The cost advantages in substandard ships are through failing to
maintain safety equipment and procedures, employing cheap and untrained crews,
repairing only essential equipment on breakdown and register under flags that do not
comply with all the international regulatory, economic and social requirements for
ships. Those ships undercut the true costs of operating a ship and eventually drive the
obedient shipowner out of the market at the cost of safe and clean seas.
Because of the complex international environment in which shipping operates an
international regulatory framework is needed to ensure safety at sea. This assignment
gives a layout of that framework, which is co-ordinated by the International Maritime
Organisation (!MO), as well as the ways in which it is implemented and regulated in
individual countries, with reference to South Africa. The functioning of the South
African Maritime Safety Agency (SAMSA), which has been established on 1 April
1998, is also discussed. The benefit of safe ports is highlighted and also the cost
savings in marine insurance if ships are classified as safe. A brief description of the
navigation instruments that SAMSA use to assist in achieving maritime safety is
given.
Finally, the diseconomies of substandard ships are debated against quality ships for
cleaner seas. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die toenemende finansiële druk op skeepseienaars, as gevolg van koste inflasie,
oortonnemaat en lae vragtariewe in verskeie sektore, het hulle gedwing om oor die
laaste aantal jare hul kostes te beperk. Gedwonge kostebesparings gee aanleiding
daartoe dat sekere skeepseienaars onveilige skepe bedryf. Kostevoordele in onveilige
skepe word bereik deur veiligheidstoerusting en -prosedures nie in stand te hou nie,
goedkoop en onopgeleide bemanning aan te stel, slegs die nodige herstelwerk aan
toerusting te doen en deur te registreer onder vlae wat nie voldoen aan internasionale
regulering, ekonomiese en sosiale vereistes vir skepe nie. Eienaars van sulke skepe,
onderskruip die ware bedryfskoste van 'n skip en uiteindelik dryf dit die wetsgetroue
skeepseienaars uit die mark ten koste van 'n veilige en skoon see.
As gevolg van die komplekse internasionale omgewmg waann skeepvaart
funksioneer, word 'n internasionale reguleringsraamwerk benodig om veiligheid ter
see te verseker. Hierdie werkstuk gee 'n uitleg van daardie raamwerk, wat
gekoordineer word deur die Internasionale Maritieme Organisasie (!MO), asook die
manier waarop dit geïmplementeer en gereguleer word in individuele lande met
verwysing tot Suid-Afrika. Die funksionering van die Suid-Afrikaanse Maritieme
Veiligheids Agentskap (SAMSA), wat tot stand gebring is op 1 April 1998, word
bespreek. Die voordele van veilige hawens word uitgelig, sowel as die besparings in
maritieme versekeringskoste indien 'n skip as veilig geklassifiseer word. 'n Kort
beskrywing van navigasie-instrumente wat SAMSA gebruik om maritieme veiligheid
te bewerkstellig, word kortliks bespreek.
Ten slotte, die dis-ekonomie van onveilige skepe word gedebateer teenoor die
kwaliteit van skepe vir 'n skoner see.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/51563
Date03 1900
CreatorsCronje, Riaan
ContributorsVan Niekerk, H. C., Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Dept. of Logistics.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format85 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0028 seconds