Return to search

Uitdagings aan onderwysleiers in gekombineerde skole in die Suid-Kaapse platteland

Thesis (MPhil)--University of Stellenbosch, 2002 / ENGLISH ABSTRACT: Unique demands are made on management of combined schools in the Southern Cape
because it must accommodate seven to eighteen year old learners, each with their specific
needs. This includes the adolescent who has to adapt to several changes in his/her own
body as well as in the environment.
Elementary and middle schools in Japan and the USA have restructured to be more
effective by accommodating the specific needs of the learners, as well as the demands
which the society in the twenty-first century will make on learners. The success of these
schools encouraged high schools to adopt a more personal nature in the relationship
between adults and learners and to prepare learners for jobs which would be very different
from those of a few years ago.
There are quite a few aspects in favour of combined schools, for example, fewer learners,
a long relationship with the school and a close relationship between school and
community. These aspects should be used to their fullest to ensure that these schools
remain the "good" schools they were in the past.
Criteria for being effective schools are changing drastically and combined schools cannot
just rely on their previous success for growth. A generation of learners with a unique
nature and of whom unique demands will be made in the future are entering these schools.
Schools will have to provide more than mere subject knowledge. Learners must receive
education in character, ethics, self-discipline and stress management.
Schools will have to be managed from a new paradigm to accomplish these aspects.
Change can only happen when people change and that would create a new culture. When schools are managed from a principle-centered paradigm, people are empowered to
experience private and public victories. It is then possible to align the managerial and
organizational levels with the values embedded in the school mission. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Daar word besondere eise aan die bestuur van gekombineerde skole in die Suid-Kaapse
platteland gestel aangesien leerders van sewejarige tot agtienjarige ouderdom, elk met sy
besondere behoeftes, geakkommodeer moet word. Dit sluit ook die adolessente in wat by
verskeie veranderings in hulle eie lewens en die omgewing moet aanpas.
In Japan en die VSA het veral die laerskole begin herstruktureer om skole meer effektief te
maak deur die behoeftes van leerders aan te spreek, veralook ten opsigte van die eise wat
die samelewing van die een-en-twintigste eeu aan leerders sal stel. Hulle sukses het ook
hoƫrskole aangespoor om aanpassings te maak, veral ten opsigte van die skepping van In
meer persoonlike aard van die verhoudings tussen leerders en volwassenes, en die
voorbereiding van leerders vir In arbeidsmark wat drasties verskil van enkele jare gelede.
Gekombineerde skole het baie faktore wat kan veroorsaak dat hulle effektiewe skole kan
wees, byvoorbeeld min leerders, In lang verbintenis van die met die skool en In sterk band
tussen skool en gemeenskap. Daar moet egter doelbewus beplan word om hierdie
aspekte te benut sodat verseker kan word dat hulle ook in die toekoms die "goeie" skole
kan bly wat hulle in die verlede was.
Kriteria vir effektiewe skole is besig om drasties te verander en gekombineerde skole kan
nie net op ou suksesse voortbou nie. In Geslag leerders met In unieke aard en aan wie
unieke vereistes in die toekoms gestel gaan word, betree nou die skole. Skole moet meer
as net vakkennis oordra. Karakteropvoeding, etiek, selfdissipline en streshantering is
aspekte wat binne die skoolkurikulum aangespreek moet word.
Om bogenoemde suksesvol te laat wees, moet daar vanuit In nuwe paradigma bestuur word. Verandering kan net plaasvind indien mense verander en daar sodoende 'n nuwe
kultuur in skole gevestig word. Wanneer daar vanuit 'n beginselgesentreerde paradigma
bestuur word, word mense bemagtig om eers privaat oorwinnings en dan publieke
oorwinnings te behaal. Dis dan moontlik om die bestuurs- en organisatoriese vlakke in lyn
met die waardes van die missie van die skool te bring.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/53205
Date12 1900
CreatorsVan Heerden, Marianne
ContributorsDe Klerk, J., Stellenbosch University. Faculty of Education. Dept. of Education Policy Studies.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageaf_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format114 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0015 seconds