Return to search

Bestuurstaak van die hoof van 'n preprimêre skool

Afrikaans text / Die bestuurstaak van die hoof van 'n preprimere skoal word gekenmerk aan
die eie aard en struktuur van preprimere onderwys. Die doel van hierdie
studie is die identifisering en omskrywing van die aard en omvang van die
besondere bestuurstaak. Die diversiteit en kompleksiteit van hierdie
bestuurstaak word vergestalt in die huidige beleid oor preprimere
onderwys wat meebring dat verskeie staatsdepartemente, provinsiale- en
plaaslike owerhede, gemeenskaps- en privaatinstansies by die beheer en
voorsiening van preprimere onderwys betrokke is.
Hierbenewensmoet die doelstellings van preprimere onderwys ann die unieke behoeftes ban die jong kind voldoen. Noue samewerking met die ouers asook samewerking tussen die personeel onderling, is uiteraard
noodsaaklik.
Die invloed van gemeenskapstrukture en die eise van die moderne
samelewing word in die bestuurstaak aangespreek. In hierdie verband word
veral verwys na gesinsprobleme waarby die hoof in 'n vertrouens- en
raadgewende hoedanigheid betrokke is.
In die bepaling van die omvang van die bestuurstaak is die vier hooftake
in onderwysbestuur, naamlik beplanning, organisering, leidinggewing en
beheer op die tersaaklike bestuursareas van toepassing gemaak. Benewens
algemene bestuursaangeleenthede, het die preprimere skoolhoof ook 'n
besondere taak ten opsigte van die professionele uitbouing van die
beroep.
Ten einde te bepaal hoe die bestuurstaak in die praktyk realiseer, is 'n
kwalitatiewe ondersoek na die persoonlike ervaring en interpretasie van
skoolhoofde onderneem. Dataversameling aan die hand van in-diepte
onderhoude het velerlei probleme, wat aanvullend tot die literatuurstudie
bespreek kon word, openbaar. In die lig van die moontlike privatisering
van preprimere onderwys sal aangeleenthede soos finansiele bestuur en
bemarking in die kurrikulum van preprimere onderwysbestuur aangespreek
moet word. Die aktualiteit van 'n effektiewe beheerstruktuur vir
preprimere onderwys word beklemtoon.
Op grand van die bevindings
normatiewe ontwikkeling van
onderwysbestuur gemaak.
van die studie is aanbevelings
die opleidingskursusse in
vir die
preprimere onderwysbestuur gemaak. / The management task of the principal of a preprimary school is
characterised by the distinctive nature and structure of preprimary
education. The purpose of this study is tn identify and define the
nature and scope of the particular management task. Both the
diversity and complexity of this management task are embodied in the
current policy on preprimary education which entails the involvement
of various state departments, provincial and local authorities, social
and ·private organisations in the control and provision of preprimary
education.
In addition to this; the aims of preprimary education have to meet the
unique needs of the young child. Close cooperation with the parents

as well as mutual cooperation among the staff is naturally essential.
The influence of social structures and the demands of modern society
are addressed by the management task. In this regard special
reference is made to family problems where the principal is involved
in a confidential and advisory capacity.
The four primary tasks in educational management, namely planning,
organisation, guidance and control, are applied to the relevant
management areas to determine the scope of the management task.
Apart from general managerial concerns, the preprimary school
principal also has a special task with regard to the professional
extension of the profession.
In· order to determine how the management task materialises in
practice, a qualitative investigation was undertaken into the personal·
experience and interpretation of school principals. The data
collected by means of in-depth interviews, revealed several problems,
additional to those which emerged from the literature study, which
were discussed. In the light of the possible privatisation of preprimary
education, issues such as financial management and marketing
will have to be addressed in the curriculum of preprimary educational
management. The actuality of an effective control structure for
preprimary education is stressed.
Based on the findings of the study, recommendations are made for the
normative development of the training courses in preprimary educational
management. / Educational Leadership and Management / D. Ed. (Onderwysbestuur)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/18566
Date06 1900
CreatorsGrobler, Riekie
ContributorsDekker, E. I. (Elise I.)
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format1 online resource (xv, 272 leaves)

Page generated in 0.0022 seconds