Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2002. / ENGLISH ABSTRACT: This is an in-depth investigation of human rights in education as reflected in
school discipline in the Northern Province.
In this research, three different schools were selected as the settings for my
study. This selection of the setting was influenced by the diversity of the
schools such as: -the community school, -the township school and the urban
school. The three schools are not the representative of the schools in the
Northern Province, but they illustrate or reveal if there were patterns in terms of
the data collected.
The methods used for collecting data are the following:
Observation, Interview and Documents. A period of time was spent at the three
settings for the purpose of observing the real school environment, interviewing
the research participants (principal, educators, learners/LRC and the parentcomponent
of the SGB) and to consult documents especially policies of the
school. The departmental policies were also consulted.
The results of the study indicate that most stakeholders (especially in rural and
township schools) are not yet conversant with human rights in education.
Educators and parents regard some human rights provisions in education as
erosion of their 'status' in education. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie is 'n diepgaande ondersoek van menseregte in die onderwys
soos dit in dissipline in the Noordelike Provinisie se skole weerspieel word.
In hierdie navorsing is drie skole gekies om as die milieu vir die studie te dien.
Die keuse van hierdie skole is ingelig deur die verskille wat tussen hulle
bestaan soos die gemeenskap skool, die woonbuurt skool en die stedelike
skool. Die drie skole is nie noodwendig verteenwoordigend vandie skole in die
Noordelike Provinsie nie, maar hulle illustreer of bewys indien daar 'n model
bestaan in gevolge van die data wat versamel is.
Die volgende metodes is toegepas om data in te samel: waarneming,
onderhoud en die bestudering van dokumente. Om die egte skool milieu waar
te neem, is sekere tyd by elkeen gespandeer. Onderhoude is met die
deelnemers in die navorsing gevoer, t.w., skoolhoofde, onderwysers, leerlinge,
leerlingverteenwoordigers en die ouers wat deel van die skoolraad is.
Dokumente soos die skoolbeleid en relevante departementele
beleidsdokumente is ook bestudeer.
Die resultate van die navorsing dui aan dat die meeste belanghebbendes (veral
die platteland - en woorbuurtskole) is nog nie bekend met mense regte in die
onderwysers nie. Onderwysers en ouers beskou sekere mense regte
voorsienings in the onderwys as wegvreting van hul 'status'.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/53151 |
Date | 12 1900 |
Creators | Mangena, Lethamaga Thames |
Contributors | Mouton, Johann, Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Sociology and Social Anthropology. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 124 pages |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0017 seconds