Return to search

Praktiese model vir leierskapopleiding / A practical model for leadership training

Afrikaans text / The researcher was approached by the security industry to identify leadership
shortcomings and to design a leadership course aimed at supervisory level.


The research question YJas: "Is it possible to identify shortcomings in individuals in respect of
leadership qualities and to address these shortcomings by means of a leadership training model?"
After a background study, a leadership training model was developed ·and a bottom-up needs
analysis was executed. The developed questionnaire was distributed and the response was
statistically processed and interpreted. The target group was identified. The course was
designed, presented and evaluated.


The impact of this course will be determined through research after a period of
12 to 18 months by comparing and interpreting personnel statistics on aspects like absence without
leave, personnel turnover, sick leave and a number of disciplinary hearings. / Die navorser is deur 'n sekuriteitsmaatskappy genader om leierskap­
tekortkominge te identifiseer en 'n kursus te antwerp en aan te bied wat op toesighouervlak
gerig is.


Die navorsingsvraag is : "Is dit moontlik om tekortkominge ten opsigte van leierskapkwaliteite te
identifiseer en deur middel van 'n leierskap­ opleidingsmodel aan te spreek?" Na afloop van
'n agtergrondstudie, is 'n leierskapmodel ontwikkel en 'n onder-na-bo-behoeftebepaling uitgevoer.
Die ontwikkelde vraelys is versprei en die terugvoere is statisties verwerk en ge'interpreteer.
Die teikengroep is ge'identifiseer. Die kursus is antwerp, aangebied en geevalueer.


Die impak van die kursus sal deur middel van verdere navorsing na 'n periode van 12 tot 18 maande
getoets word deur die vergelyking en interpretering van personeelstatistieke met betrekking tot
afwesighede sander verlof, personeel omset, siekteverlof en die aantal dissplinere verhore. / Curriculum and Instructional Studies / M. Ed. (Didaktiek)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/16274
Date11 1900
CreatorsVan der Schyff, Barend Johannes
ContributorsDe Munnik, E. O. (Evert O.)
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (237 leaves)

Page generated in 0.0024 seconds