Return to search

Beveiliging in die plaaslike owerheidsektor

Text in Afrikaans / Plaaslike owerhede sal met die devolusie van politieke mag tot op derdevlakregering 'n groter rol in die bepaling van die toekoms van dorpe en stede speel. Binne die raamwerk van nasionale sekuriteit het plaaslike
owerhede as werkgewers en eienaars van geboue, 'n besondere verantwoordelikheid om na die beveiliging van mense, die handhawing en voortsetting van dienste en die beskerming van raadseiendom om te sien. Omdat plaaslike owerhede regsoutonoom is, word sekuriteitsafdelings op sy eie manier bedryf wat nie noodwendig die koste-effektiefste en doeltreffendste wyse is nie. Die uitbreiding van private en publieke sekuriteitsdienste
noodsaak die ordelike ontwikkeling en koordinering van dienste aan die hand van standaard-aanvaarbare voorskrifte. In die ondersoek is 'n houdingstudie na die aard, omvang, plek, beeld, status, funksies en opleiding van blanke plaaslike owerheidsekuriteitsbeamptes geloods in 'n poging om 'n basis te vestig ten einde plaaslike
owerheidsekuriteit op 'n gesonde grondslag te bedryf. / The devolution of political power to local authority level obliges local authorities to play a greater role in determining the future of cities and towns. Within the framework of national security, local authorities as employers and owners of property have a responsibility towards the safeguarding of people, the upholding and continuation of services and the protection of council property. As legal autonomous bodies, local authorities manage their security departments in their own peculiar way which is not necessarily the most cost effective and efficient. The expansion of private and public security services necessitates orderly development and coordination of services with reference to prescribed acceptable standards. This research is an attitudinal study of the nature, scope, place, image, status, functions and training of white local authority security officers in an attempt to establish a point of departure in order to facilitate the sound managing of local authority security. / Police Practice / M.A. (Polisiekunde)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/17007
Date11 1900
CreatorsVan Vuuren, J. W. J., 1952-
ContributorsSmit, B. F. (Bernardus Francois), 1942-, Marais, C. W. (Coenraad Wessel), 1950-
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageEnglish
TypeDissertation
Format1 online resource (xxi, 229 leaves)

Page generated in 0.0016 seconds