Return to search

Advantages associated with the implementation and integration of environmental management systems in small manufacturing businesses

Thesis (MIng)--University of Stellenbosch, 2003. / ENGLISH ABSTRACT: TheSouthAfrican economy islargely dependant on small enterprisesas a
valuable source of job creation, gross domestic product as well as
product development and innovation, However, unfortunately there
existsan extremeiy high failure rate among small businesswith 20%of startup
businessesfailing within the firstyear of operation, and an almost 60%
failure rate within the first6 years of existence,
Thesestatisticshave initiated several research studies,and have been the
focus of many businessbooks, in itseif, creating a vast industry of small
businesssuccesstools and quick fix solutions,
When considering the high failure rates of small businesses,the concepts
surrounding sustainable development come into question by pure
method of association, Sustainable development issueshave become a
top priority globally and have moved up the corporate agenda in recent
years. When trying to "marry" these two concepts, questions arise
regarding the effect of integrating sustainability principles and
management systems,with contemporary small businessstrategy.
Theaim of thisstudy isto investigate existingcritical successmodels and to
integrate some simple initial stages of sustainable development business
strategy within these models. Expectantly, some of the principles
contained in the formalisation of management systems that address
sustainability issues,could be incorporated in traditional management models in an attempt to identify possible interventions and tools that
might positivelyimpact on the successrate of small businessenterprises.
These concepts would be tested by means of implementing a formal
environmental management system (based on the ISO 14001standard)
as an initial approach to addressingsustainabilitygoals, as a case study,
The successful implementation of an ISO 14001 environmental
management system at this small businessenterprise, realised several
advantages for the company, and have been used to adapt traditional
management models to include for some of the simple concepts of
sustainable development. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die Suid Afrikaanse ekonomie is in 'n groot mate afhanklik van klein
besighede as 'n waardevolle bron van werkskepping, bruto binnelandse
produk, asook van produk ontwikkeling en innovasie, Des
nieteenstaande, bestaan daar ongelukkig 'n baie hoe faling syfer onder
klein besighede, met 20%van aanvangsbesighede wat mislukbinne die
eerste jaar van bedryf en ongeveer 60%van besighede wat mislukbinne
die eerste 6jaar van bestaan.
Hierdie statistieke het reeds verskeie navorsingstudiesgeinisieer en was
reeds die tema van verskeie boeke, wat opsig self 'n reuse industrie
genereer van sake sukseshandleidings en kits oplossings vir verskeie
probleme,
Wanneer hierdie hoe falings statistieke onder klein sake ondernemings
oorweeg word, bevraagteken mens die konsepte rakende volhoubare
ontwikkeiing, bloot as gevolg van assosiasie,Volhoubare ontwikkeling het
in die laaste paar jaar baie aandag geniet op die prioriteitsagendas
internationaal, asook van verskeie korporatiewe agendas. As gepoog
word om hierdie twee konsepte met mekaar te vereenselwig, ontwikkel
daar verskeievrae rakende die effek van die integrering van volhoubare
ontwikkelingsbeginselsen verwante bestuurstelsels,met bestaande kiein
sake onderneming strategie,
Die doel van hierdie studie isom bestaande suksesmodelIe vir klein sake
ondernemings te ondersoek, en om sommige van die begin fase
beginselsvan volhoubare besigheids strategie, met mekaar te integreer. Daar sou verwag kon word dot sommige van .die konsepte bevat in die
formaiisering van bestuurstelselsrakende volhoubare ontwikkeling, ook
geinkorporeer kan word binne bestaande traditionele bestuursmodelle, in
'n poging om moontlike ingrypings en gereedskap te identifiseer wat 'n
positiewe impak kan he op die suksessyfersvan kleinsake ondernemings.
Hierdie konsepte is getoets aan die hand van 'n implimentering van 'n
formele omgewingsbestuurstelsel(gebasseer op die ISO14001standaard)
as 'ngevalle studie, wat die begin benadering vorm om die doelwitte
van volhoubaarheid aan te spreek.
Die suksesvolleimplimentering van 'n ISO 14001omgewingsbestuurselsel
by 'n klein sake onderneming het verskeie voordele vir hierdie
maatskappy tot gevolg gehad. en is gebruik om tradisionele
suksesmodelleaan te pas, om voorsiening te maak vir sommige van die
konsepte rakende volhoubare ontwikkeling.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/20902
Date12 1900
CreatorsBezuidenhout, Sol
ContributorsLorenzen, L., Stellenbosch University. Faculty of Engineering. Dept. of Process Engineering.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format1 v. (various foliations)
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0021 seconds