M.Comm. / Hierdie studie het ten doel om die volgende te bereik: Om 'n oorsig te bied oor die geskiedenis van KMMO's in Suid-Afrika Om 'n kritiese beskouing te bied oor die makro- en mikro- ekonomiese omgewing waarbinne KMMO's in 'n hedendaagse Suid-Afrika funksioneer Gegrond op die voorafgaande doelwitte, om hipotese stellings te formuleer wat die basis sal vorm vir 'n model vir die bemagtiging en instaatstelling van KMMO's in Suid-Afrika, met die oog op verdere studie.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:uj/uj:10114 |
Date | 12 September 2012 |
Creators | Riekert, F. B. |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Page generated in 0.0018 seconds