Return to search

A conceptual framework for the marketing of tourism

Abstract only in Afrikaans. Hoewel daar gedurende die laaste twee dekades 'n groot verskeidenheid literatuur verskyn het oor toerisme as 'n sosiale verskynsel en as 'n selfstandige bedryf in die ekonomie, is daar steeds 'n groot behoefte aan 'n samehangende raamwerk vir die beskrywing, verklaring en beplanning van die bemarking van toerisme. Hierdie verhandeling verteenwoordig 'n poging om die bemarking van toerisme konseptueel te orden aan die hand van die bekende Vier P's-model van die bemarkingsmengsel. Die toerismeproduk, die prysmeganismes daaraan verbonde, die distribusiesisteme van toerismeprodukte en die promosie van toerisme word elkeen volledig omskryf aan die hand van diepgaande analises van bestaande literatuur.<p0> Daar word tot die gevolgtrekking gekom dat dié bemarkingsmengsel wel 'n geldige en bruikbare raamwerk bied vir die ontleding en beplanning van toerismebemarking in meer spesifieke kontekste. / Dissertation (MCom)--University of Pretoria, 2013. / Tourism Management / unrestricted

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:up/oai:repository.up.ac.za:2263/29847
Date26 November 2012
CreatorsChuo, Joseph H
ContributorsProf G Puth, upetd@up.ac.za
Source SetsSouth African National ETD Portal
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Rights© 1992 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria.

Page generated in 0.0027 seconds