Return to search

Addressing the incremental risks associated with social media by using the cobit 5 control framework

Thesis (MComm)--Stellenbosch University, 2015. / ENGLISH ABSTRACT: Social media offers great opportunities for businesses and the use thereof will
increase competitiveness. However, social media also introduce significant risks
to those who adopt it. A business can use existing IT governance control
framework to address the risks introduced by social media. However a business
should combine existing control frameworks for adequate and complete IT
governance.
This study was undertaken to help businesses to identify incremental risks
resulting from the adoption of social media and to develop an integrated IT
governance control framework to address these risks both at strategic and
operational level. With the help of the processes in COBIT 5, this study provides
safeguards or controls which can be implemented to address the IT risks that
social media introduce to a business. By implementing the safeguards and
controls identified from COBIT 5, a business ensures that they successfully
govern the IT related risks at strategic level. This study also briefly discuss the
steps that a business can follow to ensure IT related risks at operational level is
addressed through the implementation of configuration controls. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Sosiale media bied groot geleenthede vir besighede en die gebruik daarvan sal
mededingendheid verhoog. Sosiale media hou ook egter beduidende risiko's in vir
diegene wat dit aanneem. 'n Besigheid kan bestaande Informasie Tegnologie (IT)
kontrole raamwerke gebruik om die risiko's wat ontstaan as gevolg van die
gebruik van sosiale media aan te spreek. Vir voldoende en volledige IT
korporatiewe beheer moet 'n besigheid egter bestaande kontrole raamwerke
kombineer.
Hierdie studie is onderneem om besighede te help om die toenemende risiko's
wat ontstaan as gevolg van die gebruik van die sosiale media, te identifiseer en
om 'n geïntegreerde IT kontrole raamwerk te ontwikkel om hierdie risiko's op
strategiese sowel as operasionele vlak aan te spreek. Met die hulp van die
prosesse in COBIT 5 voorsien hierdie studie voorsorgmaatreëls of kontroles wat
geïmplementeer kan word om die IT-risiko's waaraan die besigheid, deur middel
van sosiale media blootgestel is, aan te spreek. Deur die implementering van die
voorsorgmaatreëls en kontroles soos geïdentifiseer uit COBIT 5, verseker ʼn
besigheid dat hulle die IT-verwante risiko's op strategiese vlak suksesvol beheer.
Hierdie studie bespreek ook kortliks die stappe wat 'n besigheid kan volg om te
verseker dat IT-verwante risiko's op operasionele vlak aangespreek word deur die
implementering van konfigurasie kontroles.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/96665
Date04 1900
CreatorsGerber, Petro
ContributorsSteenkamp, Gretha, Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. School of Accounting.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format80 pages
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.002 seconds